Hiermee die nuutste Wêreldwyd Kollig. Die nuusbrief bevat inligting oor allerlei interessante sake, maar ook noodsaaklike kwessies vir Suid-Afrikaanse burgers buite die grense. Stuur hierdie nuusbrief gerus aan. Enigiemand kan gratis daarop inteken.
Erfenisjuwele 1 – Mostert se Meule maal weer
Alana Bailey Erfenisjuwele is ’n nuwe reeks waarin AfriForum die lig werp op erfenisbakens in die land waar gemeenskappe self inspring om ons unieke kultuurhistoriese nalatenskap te bewaar. Daar is baie negatiewe berigte oor erfenis – dink maar aan die nasionale...