Leesvordering:

Jy is uitgenooi: Kersfees in Duitsland

Des 13, 2021

In die gees van die Kersseisoen het ’n aantal lede van die Suid-Afrikaners in Duitsland gemeenskap aangebied om ’n paar gaste vir ’n Kersfees-saamtrek te ontvang:

Hoe werk dit?

  1. Registreer jou bereidwilligheid om ’n Kersfees gas of gasheer te wees, deur die vorm onderaan hierdie blad in te vul.
  2. Nadat jy die vorm ingevul het, sal ons jou aanbod aan gasheer (of belangstelling om ‘n gas te wees) op ons gasheer gastelys op hierdie blad lys.
  3. Jy kan die belangstellende gashere of gaste op die gasheergastelys hier sien.
  4. Om die privaatheid van ons potensiële gashere en gaste te beskerm, vra ons jou om uit te reik na ’n potensiële gaste/gashere deur die kontakvorm hier in te dien.

Meer oor die outeur

AfriForum Wêreldwyd

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Om teen treine te skree: 11 nuwe dramas vir hoërskole

Om teen treine te skree: 11 nuwe dramas vir hoërskole

Deur Tanya Viviers Die bundel bevat elf nuutgeskrewe dramas met as sentrale tema tieners se smagting na aanvaarding en om as jong volwassenes in die samelewing hul eie identiteit te vind. Die tekste wys onder meer hoe tieners as helde en gewilde mense deur hul...

Platsak maak ‘n plan

Platsak maak ‘n plan

Deur Anneke Langner Die veertienjarige Ethan droom daarvan om eendag ʼn rugbyster te word. Hy is baie geheg aan Leo, 'n Jack Russell-hondjie wat hy by die DBV aangeneem het. Op ʼn dag kondig Ethan se pa aan dat hulle gesin Nieu-Seeland toe emigreer en dat hulle nie kan...

Harry Potter en die Kamer van Geheimenisse- Harry Potter 2 (2024 ed)

Harry Potter en die Kamer van Geheimenisse- Harry Potter 2 (2024 ed)

Harry Potter se somervakansie is aaklig: nie net was dit die slegste verjaarsdag ooit nie, maar boonop verskyn ’n vreemde huiself genaamd Dobby om hom te waarsku om nie weer na die Hogwarts Skool vir Towerkuns en Heksery toe terug te gaan nie – vreeslike dinge gaan...

AfriForum TV

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Jeugblad

Jy sal ook dalk hiervan hou…

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest