Leesvordering:

Kollig Nuusbrief: 14 April 2022

Apr 14, 2022

Hiermee die nuutste AfriForum Wêreldwyd Kollig. Die nuusbrief bevat inligting oor allerlei interessante sake, maar ook noodsaaklike kwessies vir Suid-Afrikaanse burgers in die buiteland. Stuur hierdie nuusbrief gerus aan. Enigiemand kan gratis daarop inteken.

Hier is die gewildste artikels:

Vergrootglas op ekspat-depressie

Die belangrikheid van goeie geestesgesondheid is ’n onderwerp wat wêreldwyd meer en meer aandag kry – en ook verdien. Die stigmas oor toestande soos depressie en angsversteurings, asook die behandeling daarvan, is beslis nog nie iets van die verlede nie, maar daar is deesdae meer begrip daarvoor en dit is iets waaroor mense meer geredelik praat.

Hoe emigrasie na Engeland ons ’n meer volhoubare leefstyl geleer het

Binne net ’n paar maande het ons gegaan van twee karre, ’n woonstel met ingeboude kaste en rakke vol klere, ’n kombuis met agt van alles en elke toestel waarvan jy kan droom na drie tasse en ’n 70 m²-eenslaapkamerwoonstel in Londen – die begin van ons avontuur om volhoubaar te leef!

Kultuuretiket waarvan jy bewus moet wees as jy reis

Dit is altyd goed om ingelig te wees oor ander lande se kultuuretiket en dit te verstaan, hetsy jy iewers heen reis om vakansie te gaan hou of vir besigheid. Hoe anders gaan jy weet wanneer jy in Sub-Sahara Afrika kom dat iemand groet wanneer hulle voor jou spoeg, of dat jy nooit jou skoensole sigbaar moet maak in Arabiese lande nie?

Meer oor die outeur

AfriForum Wêreldwyd

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Deur Suné van Heerden Maroela Media is ’n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela Media-gemeenskap wil wees....

Onderneming in die Kollig: Diamond Tree Jewellery Studio

Onderneming in die Kollig: Diamond Tree Jewellery Studio

Hierdie week se kollig is op Diamond Tree Jewellery Studio in Rockingham, Wes-Australië. Diamond Tree Jewellery Studio is gratis op Wêreldwyd se Wêreldgids gelys. AfriForum Wêreldwyd se Wêreldgids is waar Suid-Afrikaanse ondernemings van regoor die wêreld bymekaarkom...

Op Wêreldboekedag eis AfriForum meer skoolbiblioteke

Op Wêreldboekedag eis AfriForum meer skoolbiblioteke

Deur Alana Bailey Jaarliks word Wêreldboekedag op 23 April, die sterfdag van onder andere skrywers Miguel de Cervantes en William Shakespeare gevier. Op hierdie dag wanneer die sleutelrol van boeke in die ontwikkeling van mense opnuut in die kollig kom, eis AfriForum...

AfriForum TV

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Jeugblad

Jy sal ook dalk hiervan hou…

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest