Leesvordering:

Kollig Nuusbrief: 21 Julie 2022

Jul 21, 2022

Hiermee die nuutste AfriForum Wêreldwyd Kollig. Stuur hierdie nuusbrief gerus aan. Enigiemand kan gratis daarop inteken.

Hier is die gewildste artikels:

Afrikaans (en tweetaligheid) in Australië

Ons doen wat ons kan om Afrikaans hier in ons huis te koester. Ons lees Afrikaanse boekies dat dit klap! Ons sing liedjies, gesels en speel in Afrikaans. Ons voer videogesprekke met almal in Suid-Afrika. Ons ondersteun sport in Afrikaans.

Emigrasie is nie maklik nie – Wenke om deel te word van jou nuwe omgewing

Ons is almal bewus van die emosionele wipwarit wat met emigrasie gepaard gaan. Een van die sterkste emosies is ’n gevoel van eensaamheid. Om te voel jy is alleen in ’n vreemde land met vreemde mense kan sy tol eis, maar daar is maniere om die aanvanklike eensaamheid te oorkom. Hier is ’n paar wenke.

Afrikaners en die buiteland – die wiel draai

Hierdie tweede fase behels dat ons mense wat reeds ingelig is en wat reeds bekommerd is moet kry om in die openbaar standpunt in te neem oor wat in Suid-Afrika aan die gang is en ook om in die openbaar te wys dat hulle hulself as vriende van die Afrikaners beskou. Om in die openbaar standpunt in te neem help reeds, maar ons kan selfs meer doen, soos om diplomatieke druk te laat toepas oor kwessies soos die beskerming van eiendomsreg.

Meer oor die outeur

AfriForum Wêreldwyd

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Suid-Afrikaanse Braai-en-potjiefees in Richmond

Suid-Afrikaanse Braai-en-potjiefees in Richmond

Hallo, Jaco! Dit is lekker om met jou te gesels. Die Suid-Afrikaanse Braai-en-potjiefees het op 19–21 April 2024 plaasgevind. Vertel ons meer. Verlede jaar het ons 500 feesgangers gehad, wat dit die grootste byeenkoms van Suid-Afrikaners in die VSA gemaak het. My doel...

Om teen treine te skree: 11 nuwe dramas vir hoërskole

Om teen treine te skree: 11 nuwe dramas vir hoërskole

Deur Tanya Viviers Die bundel bevat elf nuutgeskrewe dramas met as sentrale tema tieners se smagting na aanvaarding en om as jong volwassenes in die samelewing hul eie identiteit te vind. Die tekste wys onder meer hoe tieners as helde en gewilde mense deur hul...

AfriForum TV

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Jeugblad

Jy sal ook dalk hiervan hou…

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest