Leesvordering:

Suid-Afrikaanse markdag in Sydney, Australië

Sep 15, 2022

Kom ondersteun mede-Suid-Afrikaners in jou omgewing.

African Delights hou hul tweede markdag om aan Suid-Afrikaanse ondernemings in Australië blootstelling te gee. Daar sal heerlike boereworsrolle, pannekoek en ander eg Suid-Afrikaanse kosse beskikbaar wees. Kom geniet ’n lekker dag in die buitelug saam met African Delights, wanneer ons alles wat Suid-Afrikaans is in Australië gaan vier.  

Waar: African Delights
Wanneer: 18 September 2022
Tyd: 10:00–14:00

Besoek die geleentheid se blad vir meer inligting.  

Meer oor die outeur

AfriForum Wêreldwyd

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Suid-Afrikaanse Braai-en-potjiefees in Richmond

Suid-Afrikaanse Braai-en-potjiefees in Richmond

Hallo, Jaco! Dit is lekker om met jou te gesels. Die Suid-Afrikaanse Braai-en-potjiefees het op 19–21 April 2024 plaasgevind. Vertel ons meer. Verlede jaar het ons 500 feesgangers gehad, wat dit die grootste byeenkoms van Suid-Afrikaners in die VSA gemaak het. My doel...

Om teen treine te skree: 11 nuwe dramas vir hoërskole

Om teen treine te skree: 11 nuwe dramas vir hoërskole

Deur Tanya Viviers Die bundel bevat elf nuutgeskrewe dramas met as sentrale tema tieners se smagting na aanvaarding en om as jong volwassenes in die samelewing hul eie identiteit te vind. Die tekste wys onder meer hoe tieners as helde en gewilde mense deur hul...

AfriForum TV

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Jeugblad

Jy sal ook dalk hiervan hou…

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest