Wêreldwyd se unieke Wêreldgids is trots Suid-Afrikaans en het ten doel om Suid-Afrikaners wat in die buiteland woon te help om sommer vinnig tuis te voel in ’n vreemde land. Van winkels wat eg Suid-Afrikaanse produkte verkoop tot dokters wat Afrikaans praat en selfs Afrikaanse kerkdienste in jou omgewing. Elke week kies Wêreldwyd ’n onderneming uit die gids om in die Kollig te verskyn. Hierdie week se onderneming in die Kollig is Bikenam.

Bikenam is Viëtnam se voorste motorfietstoermaatskappy. Bieknam bied motorfietstoere aan wat gaste na elke hoekie van Viëtnam neem. Dis die beste manier om Viëtnam te verken en die wonderlike mense van dié land te ontmoet. Daar is verskillende toerpakkette om van te kies: Desemberpartytjietoer, motorfietstoer, fietstoere én multi-aktiwiteittoere. So kies jou avontuur en deel jou ervaring met ons!

Besoek Bikenam se profiel op die Wêreldgids hier.

Besoek Bikenam se webtuiste hier.

Besoek Bikenam se Facebook-blad hier.

Lys jou onderneming op die Wêreldgids.

 

 

 

Hierdie artikel is ook beskikbaar in: English

Wêreldwyd
Wêreldwyd

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest