Blogs

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Natuurhoekie – Plantsmokkelaars gefnuik

Natuurhoekie – Plantsmokkelaars gefnuik

Deur Alana Bailey Op 13 September 2023 het twee verdagtes in Riversdal se landdroshof verskyn op aanklagte van die onwettige besit van beskermde plantspesies. Dit het gevolg nadat lede van AfriForum se Albertinia-plaaswag en Riversdal-buurtwag op 11 September gehelp...

Jou gids tot mamma-word in Australië

Jou gids tot mamma-word in Australië

Deur Jeannie van Zyl Die gesondheidsorgstelsel van ’n land is van uiterste belang vir sy inwoners. Vir Suid-Afrikaanse ekspats in Australië, en veral vir swanger vroue, is dit belangrik om te verstaan hoe die Australiese gesondheidsorgstelsel vir hulle kan werk....

Organisasies snoer kragte saam om plaasveiligheid landwyd te verskerp

Organisasies snoer kragte saam om plaasveiligheid landwyd te verskerp

Die burgerregteorganisasie AfriForum, die familieboernetwerk Saai en verskeie ander rolspelers in die landbousektor het vandag op AfriForum en Saai se Landelike Veiligheidskonferensie wat in Centurion gehou is, ooreengekom om plaasaanvalle en landelike misdaad deur...

Onderneming in die Kollig: The South African Place

Onderneming in die Kollig: The South African Place

Dié week val die kollig op ’n onderneming in die kleinhandelbedryf. The South African Place verskaf eg Suid-Afrikaanse produkte in Australië. The South African Place is ’n klein familiebesigheid wat deur Wilna en haar gesin bestuur en bedryf word. Wilna kom...

Kollig-nuusbrief: 18 September 2023

Kollig-nuusbrief: 18 September 2023

Hiermee die nuutste Wêreldwyd Kollig. Die nuusbrief bevat inligting oor allerlei interessante sake, maar ook noodsaaklike kwessies vir ons mense in die buiteland. Stuur hierdie nuusbrief gerus aan. Enigiemand kan gratis daarop inteken. Kollig-nuusbrief...

Tinteltong Toekennings

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Wêreldwyd vriende

AfriForum TV

Jeugblad

Oor ons

Kontak ons

Wêreldgids

Teken in op ons nuusbrief

Wees die eerste om die jongste nuus en meer te ontvang!

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest