Hierdie week se onderneming in die Kollig lyk so bietjie anders. Die Wêreldwyd-span het hierdie week besluit om ‘n paar dokters wat op die Wêreldgids gelys is te noem. Dalk is daar een in jou omgewing en kan jy heerlik in Afrikaans jou kwale bespreek!

Ons weet daar is nog Suid-Afrikaanse dokters in die buiteland, as jy van een weet of self een is, stuur vir ons ‘n e-pos! Ons wil graag van jou hoor.

Ierland:

Dr. Irene le Roux

Algemene praktisyn

Nieu-Seeland:

Dr. Hilary Trouw

Algemene praktisyn

Australië:

Dr. Thomas Smalberger

Algemene praktisyn

Dr. Dirk Oberholster

Algemene praktisyn

Dr. Alan Reid

Algemene praktisyn

Dr. Johannes Brink

Algemene praktisyn

Dr. Paul Fur

Algemene praktisyn

 

Lys jou onderneming hier

Hierdie artikel is ook beskikbaar in: English

Wêreldwyd
Wêreldwyd

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest