‘n Reis terug in tyd is dalk nog nie moontlik nie, maar jy kan wel nou saam met die generaals Koos de la Rey en Christiaan de Wet ‘n koppie boeretroos geniet. Kraal Uitgewers se nuwe reeks geskiedenis-produkte is pas bekendgestel en die eerste koffiebekers dra die trotse beelde van De la Rey en De Wet.

Sit terug en drink koffie soos ‘n generaal teen slegs R55 per koppie (posgeld uitgesluit). Kontak Kraal Uitgewers by 012 644 4329 of stuur ‘n e-pos na kraal@kraaluitgewers.co.za om jou bestelling te plaas.

Wêreldwyd admin
Wêreldwyd admin

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest