Leesvordering:

Hulpbronne vir mense wat deur die konflik in Oekraïne geraak word vir toegang tot taalondersteuning

Mar 10, 2022

Die Global Coalition for Language Rights (GCLR) is ’n groep bestaande uit organisasies en individue wat hulle beywer daarvoor om te sorg vir toegang tot kritieke dienste in alle tale, sodat almal se taalregte bevorder en eerbiedig word.

Met die huidige krisis in Oekraïne en die groot hoeveelheid vlugtelinge wat na naburige lande stroom, het die GCLR ’n lys opgestel van ondersteuningsdienste wat oor alle taalgrense heen vir mense van hulp kan wees. Dit strek van beskikbare aanlyn vertalingsdienste tot gratis platforms vir hulporganisasies wat aanlyn wil vergader.

Die lys is HIER beskikbaar.

Meer oor die outeur

Alana Bailey

Alana Bailey is Hoof van Kultuursake by AfriForum.

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Kollig-nuusbrief: 2 Mei 2024

Kollig-nuusbrief: 2 Mei 2024

Hiermee die nuutste Wêreldwyd Kollig. Die nuusbrief bevat inligting oor allerlei interessante sake, maar ook noodsaaklike kwessies vir ons mense in die buiteland. Stuur hierdie nuusbrief gerus aan. Enigiemand kan gratis daarop inteken. Klik hier om die nuutste...

Die storiefabriek wat ons lughawens noem

Die storiefabriek wat ons lughawens noem

‟Ek weet ek het belowe ek gaan dit nie weer op die lughawe verloor nie. Maar noudat die tyd aangebreek het, kan ek nie onthou hoe om beskaafd te groet nie. Hoe vreemd. Dat van die delikaatste oomblikke van afskeid en die rou, intieme emosies wat daarmee gepaardgaan,...

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Deur Suné van Heerden Maroela Media is ’n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela Media-gemeenskap wil wees....

AfriForum TV

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Jeugblad

Jy sal ook dalk hiervan hou…

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest