Blog

Platsak maak ‘n plan

Platsak maak ‘n plan

Deur Anneke Langner Die veertienjarige Ethan droom daarvan om eendag ʼn rugbyster te word. Hy is baie geheg aan Leo, 'n Jack Russell-hondjie wat hy by die DBV aangeneem het. Op ʼn dag kondig Ethan se pa aan dat hulle gesin Nieu-Seeland toe emigreer en dat hulle nie kan...

Slimkoppies: My liggaam en Plaasdiere

Slimkoppies: My liggaam en Plaasdiere

Slimkoppies: My liggaam Kennis oor die liggaam en sintuie is ’n belangrike boublok vir kinders om hulself en hulle wêreld te verstaan. Die eenvoudige en kleurvolle foto’s met herkenbare dinge en situasies in hierdie stewige kartonboek sal gesprekke stimuleer en vroeë...

Vasbyt Vyf: Die ontvoering

Vasbyt Vyf: Die ontvoering

Deur Eleanor Lombard Toe Jaco per ongeluk sy rugbybal oor die kwaai buurman se muur skop, het hy nie ’n idee gehad in watter gemors dit hom gaan laat beland nie. Saam met Handré, sy beste vriend, probeer hy die bal terugkry – net om te ontdek die buurman hou twee...

Dis mos nou Afrikaans!

Dis mos nou Afrikaans!

Voel Afrikaans soms vir jou soos 'n vreemde taal? Dis mos nou Afrikaans! neem jou vanaf graad 8 tot graad 12 op 'n reis om Afrikaans Eerste Addisionele Taal te bemeester, sodat jy die finale matriekeksamen met vlieënde vaandels kan slaag. Die boek is 'n omvattende,...

Wenke om met kinders oorsee te reis

Wenke om met kinders oorsee te reis

Om die kleinspan saam oorsee te neem kan ’n uitdagende taak wees! Maar met ’n paar basiese voorbereidings kan jy seker maak jou vakansie verloop seepglad. Hier volg drie wenke wat vir jou gemoedsrus sal verseker: Maak seker jy het dié dokumentasie byderhand Die...

Wenke om kinders groot te maak wat omgee

Wenke om kinders groot te maak wat omgee

Deur Leandie Brasler Dit is binnekort Kersfees: die tyd van gee. Pleks daarvan om ons kinders slegs te leer om aardse geskenke te ontvang en gee, kan ons hulle ook leer om emosionele geskenke te gee deur om te gee. Volgens ’n artikel van die Harvard Graduate School of...

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest