Blog

September se snuffelrak vir die jongspan

September se snuffelrak vir die jongspan

Hiermee die nuutste leesgenot vir die jongspan: Mosela en die drie koninkryke Wanneer Mosela se stat vernietig word deur wreedaardige seerowerpikkewyne, moet sy ’n gevaarlike reis aandurf om die Muiskoning te waarsku. Sy moet die Uitverkorene vind wat bestem is om...

Augustus se snuffelrak vir die jongspan

Augustus se snuffelrak vir die jongspan

Hiermee die nuutste leesgenot vir die jongspan: ’n Saak van lewe of dood Zander mis sy sussie. En daarmee saam voel dit vir hom asof hy besig is om sy ouers ook te verloor. Maar gelukkig is daar genoeg om sy aandag van dinge by die huis af te lei. Hy en sy pêlle,...

Die Sproetebessies en die skedel in die spookmis

Die Sproetebessies en die skedel in die spookmis

Deur Troula Goosen Die Sproetebessies spaar vir ‘n reis na Italië en kry vakansiewerk op Spookkuil, ’n gasteplaas in Bobbejaanskloof. Milan, Andante en Nova het gemengde gevoelens oor hulle akkommodasie, ’n boomhuis naby die kuil wat aan die plaas sy naam gegee het en...

Die spinnebotte slaan toe!

Die spinnebotte slaan toe!

Deur Marga Jonker Laerskool Klipdassie kry besoek van Dr. Ragno en sy dogter, wat vir die leerders 'n demonstrasie kom gee van die robotiese spinnekoppe wat hulle bou. Maar 'n juffrou stuur Georgi, Frikkie en Enzo uit die saal! Die drie maats sluip na 'n kamertjie...

Speurder Kwaaikofski – Omnibus 4

Speurder Kwaaikofski – Omnibus 4

Jürgen Banscherus, Kobus Geldenhuys, Ralf Butschkow (illustr.) Hierdie omnibus-uitgawe bevat nóg drie van Speurder Kwaaikofski se gewildste avonture vir beginnerlesers: In Die stinkstorie moet hy uitvind waarom Olga se koerante verdwyn. In Soene en sirkusse...

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest