Blog

Die spinnebotte slaan toe!

Die spinnebotte slaan toe!

Deur Marga Jonker Laerskool Klipdassie kry besoek van Dr. Ragno en sy dogter, wat vir die leerders 'n demonstrasie kom gee van die robotiese spinnekoppe wat hulle bou. Maar 'n juffrou stuur Georgi, Frikkie en Enzo uit die saal! Die drie maats sluip na 'n kamertjie...

Speurder Kwaaikofski – Omnibus 4

Speurder Kwaaikofski – Omnibus 4

Jürgen Banscherus, Kobus Geldenhuys, Ralf Butschkow (illustr.) Hierdie omnibus-uitgawe bevat nóg drie van Speurder Kwaaikofski se gewildste avonture vir beginnerlesers: In Die stinkstorie moet hy uitvind waarom Olga se koerante verdwyn. In Soene en sirkusse...

Lekker Liewe Heksie-stories

Lekker Liewe Heksie-stories

’n Leesboek-omnibus Liewe Heksie is seker die bekendste kinderboek-karakter in Afrikaans en Verna Vels se tydlose verhale sorg al vir meer as 50 jaar dat kinders die genot van lees en boeke ontdek. Die onskuldige, vriendelike heksie, Levinia, en al die bewoners van...

‘n Mondvol boeke vir die smulpape

‘n Mondvol boeke vir die smulpape

"Eet en lees, is twee plesiertjies wat 'n baie goeie kombinasie maak!"- CS Lewis Een ding wat hand-aan-hand saam met Desembervakansies gaan, is die koekies, koeldrank en ander kaloriebelaaide kos waaraan ons saam met die res van die familie weglê. Ons deel ons...

Desember 2022 leeslyste

Desember 2022 leeslyste

Voorskool Hier is ons wonderlike vakansieleeslys vir voorskoolse kinders! DRAKE DEEL NOOIT NIE – Nicola Kinnear Kan 'n draak leer hoe om te deel? Rissie is 'n baie soet draak. Sy volg al die reëls in die Reëlboek vir Drake: Sy steel by almal, en wil nie haar skatte...

Kuberafknouery – Wat ouers moet weet

Kuberafknouery – Wat ouers moet weet

Deur Leandie Bräsler Tegnologie ontwikkel op ’n daaglikse basis. Dieselfde kan gesê word van kinders se vermoë om te boelie: Boeliegedrag wat eens net op die skoolterrein of op die skoolbus plaasgevind het, het nou beweeg na boeliegedrag deur die gebruik van...

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest