Leesvordering:

KEEGAN & SAMIER: (3) DIE STROKIESPRENT-KOMPETISIE (4) DIE NUWE VRIEND

Jan 27, 2021

deur André Trantraal

Die avonture van Keegan, Samier en Samia gaan voort! Keegan & Samier 3 en 4 is hier!

(3) Die strokiesprent-kompetisie
Keegan kry die geleentheid om ‘n plakkaat te ontwerp wat sy gunstelingskrywer se nuwe strokiesprent adverteer – en die wenner kan die boek se bekendstelling bywoon! Hy is vreeslik opgewonde … maar die skool se boelie, Brent Petersen, dreig om al sy planne in die wiele te ry …

(4) Die nuwe vriend
Daar is ‘n nuwe meisie in die skool en Keegan hou baie van haar. Samier en Samia is egter glad nie beïndruk dat Alysha

Klik hier om Keegen en Samier se boekereeks aan te koop.

Publikasiedatum: Januarie 2021
ISBN (3): 978 0 7993 9770 3
ISBN (4): 978 0 7993 9772 7
Prys: R65.00
Formaat: 137 mm x 212 mm
Bladsye: 32 bladsye elk
Band: Sagteband
Kategorie: Kinderfiksie 7+
(Y1.2) Gr. 1-3
Oplaag: 2 500 elk

Meer oor die outeur

AfriForum Wêreldwyd

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Kollig-nuusbrief: 2 Mei 2024

Kollig-nuusbrief: 2 Mei 2024

Hiermee die nuutste Wêreldwyd Kollig. Die nuusbrief bevat inligting oor allerlei interessante sake, maar ook noodsaaklike kwessies vir ons mense in die buiteland. Stuur hierdie nuusbrief gerus aan. Enigiemand kan gratis daarop inteken. Klik hier om die nuutste...

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Deur Suné van Heerden Maroela Media is ’n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela Media-gemeenskap wil wees....

Erfenisjuwele 1 – Mostert se Meule maal weer

Erfenisjuwele 1 – Mostert se Meule maal weer

Alana Bailey Erfenisjuwele is ’n nuwe reeks waarin AfriForum die lig werp op erfenisbakens in die land waar gemeenskappe self inspring om ons unieke kultuurhistoriese nalatenskap te bewaar.  Daar is baie negatiewe berigte oor erfenis – dink maar aan die nasionale...

AfriForum TV

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Jeugblad

Jy sal ook dalk hiervan hou…

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest