Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

  • Trump-twiet: AfriForum gee sy feite oor plaasmoorde, eiendomsreg in SA
  • May gee voorwaardelike ondersteuning vir SA se grondhervorming
  • Oudburgemeester se FB-plasing versprei soos veldbrand

Trump-twiet: AfriForum gee sy feite oor plaasmoorde, eiendomsreg in SA

AfriForum het gesê Donald Trump se twiet oor Suid-Afrika verwoord ʼn geregverdigde kommer oor gebeure in SA en het diegene wat daaroor twyfel versoek om hulle te vergewis van die feite rakende plaasmoorde en die bedreiging van eiendomsreg. Lees meer.

 

May gee voorwaardelike ondersteuning vir SA se grondhervorming

Die Britse eerste minister Theresa May ondersteun, met sekere voorwaardes, die Suid-Afrikaanse regering se planne oor grondonteiening en is gereed vir groter handelsvennootskappe met die land. Lees meer.

 

Oudburgemeester se FB-plasing versprei soos veldbrand

In ʼn tyd wat rassespanning in Suid-Afrika hoog loop, het ʼn plasing van adv. Lentswe Mogatle, die voormalige burgemeester van Mogale City in Krugersdorp, Facebook-gebruikers aan die gons. Lees meer.

Wêreldwyd
Wêreldwyd

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest