Blitsnuus

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Die emosionele wipwa-rit van migrasie

Die emosionele wipwa-rit van migrasie

Deur Elbie van Coller Migrasie is nie vir sissies nie. Enigiemand wat sy geboorteland om watter rede ook al verlaat om permanent in ’n ander land te gaan wortelskiet, sal jou dit kan vertel. Daardie wortels vat lááánk om in vreemde grond vastrapplek te kry, maar met...

Emigrasie of verhuising: Maak dit maklik vir jou kinders

Emigrasie of verhuising: Maak dit maklik vir jou kinders

Die besluit om te emigreer of te verhuis is nie een wat ’n mens maklik neem nie, en die verantwoordelikheid is soveel groter as jy kinders het. Dit is uiters belangrik dat ouers hulle kinders in ag neem met dié lewensveranderende besluit. Kinders raak uiters geheg aan...

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Deur Suné van Heerden Maroela Media is ’n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela Media-gemeenskap wil wees....

Onderneming in die Kollig: Toerbroers

Onderneming in die Kollig: Toerbroers

Hierdie week se kollig is op Toerbroers. Toerbroers is gratis op Wêreldwyd se Wêreldgids gelys. AfriForum Wêreldwyd se Wêreldgids is waar Suid-Afrikaanse ondernemings van regoor die wêreld bymekaarkom om ’n gemeenskap te vorm. Op dié manier raak...

Tinteltong Toekennings

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Wêreldwyd vriende

AfriForum TV

Jeugblad

Oor ons

Kontak ons

Wêreldgids

Teken in op ons nuusbrief

Wees die eerste om die jongste nuus en meer te ontvang!

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest