Leesvordering:

Onderneming in die kollig: Hartlam

Jun 30, 2021

Wêreldwyd se Wêreldgids skep ’n suksesvolle netwerk om Suid-Afrikaners in die buiteland met mekaar in aanraking te bring sodat jy Suid-Afrikaanse ondernemings in jou omgewing kan ondersteun. Wêreldwyd kies elke week een onderneming in die Wêreldgids om in die Kollig te verskyn. Vandeesweek se onderneming in die kollig is Hartlam in die Verenigde Koninkryk.

Hartlam is ’n Afrikaanse woord wat beteken iets lê jou na aan die hart. Hierdie winkel lê my na aan die hart en ek is trots op wat ek skep en verkoop. Die eienaar van Hartlam is Lene Schoeman wat in Suid-Afrika gebore is en nou in die VK woon.

Hartlam verkoop handgemaakte produkte wat met liefde en sorg gemaak word. Hartlam se produkte kan verpersoonlik word of kan net ’n stukkie wees wat aan jou plesier verskaf. Ons hou baie daarvan om saam met ons kliënte te werk geluk te skep. Doelgemaak en vervaardig vir jou.

Kontak Hartlam

Telefoon +44 7469 997636

E-pos: hartlamuk@gmail.com

Klik hier om Hartlam op Facebook te besoek.

Klik hier om Hartlam op Wêreldwyd se Wêreldgids te besoek.

 

 

 

 

 

Meer oor die outeur

AfriForum Wêreldwyd

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Suid-Afrikaanse Braai-en-potjiefees in Richmond

Suid-Afrikaanse Braai-en-potjiefees in Richmond

Hallo, Jaco! Dit is lekker om met jou te gesels. Die Suid-Afrikaanse Braai-en-potjiefees het op 19–21 April 2024 plaasgevind. Vertel ons meer. Verlede jaar het ons 500 feesgangers gehad, wat dit die grootste byeenkoms van Suid-Afrikaners in die VSA gemaak het. My doel...

Om teen treine te skree: 11 nuwe dramas vir hoërskole

Om teen treine te skree: 11 nuwe dramas vir hoërskole

Deur Tanya Viviers Die bundel bevat elf nuutgeskrewe dramas met as sentrale tema tieners se smagting na aanvaarding en om as jong volwassenes in die samelewing hul eie identiteit te vind. Die tekste wys onder meer hoe tieners as helde en gewilde mense deur hul...

AfriForum TV

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Jeugblad

Jy sal ook dalk hiervan hou…

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest