Leesvordering:

Onderneming in die Kollig: What’s up Kwagga

Feb 17, 2021

Wêreldwyd se Wêreldgids het ’n suksesvolle netwerk geskep om Suid-Afrikaners in die buiteland met mekaar in aanraking te bring. Ondersteun Suid-Afrikaanse ondernemings in jou omgewing. Wêreldwyd kies elke week een onderneming uit die Wêreldgids om in die Kollig te verskyn. Vandeesweek is What’s up Kwagga in die kollig.

What’s up Kwagga is geleë te Youngs Crossing Road Joyner 13, QLD, Australië 4500.

What’s up Kwagga (Ltd) is ’n maatskaplike onderneming en liefdadigheidsorganisasie wat by die Australian Charities and Not-for-profits Commission (ACNC) geregistreer is; hulle dryf ook handel as Broad Acre Employment Strategy. Hulle verskaf ’n uitgebreide lys van komende gebeure wat van belang kan wees vir Suid-Afrikaners wat Doer Onder (Australië en Nieu-Seeland) woon.

Klik hier om What’s up Kwagga se Facebook-blad te besoek. Sluit gerus by hulle aan.

Klik hier om What’s up Kwagga se profiel in die Wêreldgids te besoek.

Meer oor die outeur

AfriForum Wêreldwyd

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Deur Suné van Heerden Maroela Media is ’n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela Media-gemeenskap wil wees....

Onderneming in die Kollig: Diamond Tree Jewellery Studio

Onderneming in die Kollig: Diamond Tree Jewellery Studio

Hierdie week se kollig is op Diamond Tree Jewellery Studio in Rockingham, Wes-Australië. Diamond Tree Jewellery Studio is gratis op Wêreldwyd se Wêreldgids gelys. AfriForum Wêreldwyd se Wêreldgids is waar Suid-Afrikaanse ondernemings van regoor die wêreld bymekaarkom...

Op Wêreldboekedag eis AfriForum meer skoolbiblioteke

Op Wêreldboekedag eis AfriForum meer skoolbiblioteke

Deur Alana Bailey Jaarliks word Wêreldboekedag op 23 April, die sterfdag van onder andere skrywers Miguel de Cervantes en William Shakespeare gevier. Op hierdie dag wanneer die sleutelrol van boeke in die ontwikkeling van mense opnuut in die kollig kom, eis AfriForum...

AfriForum TV

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Jeugblad

Jy sal ook dalk hiervan hou…

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest