Leesvordering:

Stop Kuba-skenkings

Feb 12, 2024

Die verhouding tussen die Kubaanse regering en die Suid-Afrikaanse ANC-beheerde regering kom neer op โ€™n bodemlose stortingsterrein vir belastinggeld. Die ANC-regering neem besluite om sy politieke agenda en verhoudings te bevoordeel en wat nie die beste belange van Suid-Afrika of sy burgers op die hart dra nie.

Op 25 Oktober 2023 het AfriForum โ€™n hofsaak teen die regering gewen, hoewel die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking hand en tand in die howe baklei het om met diรฉ R50 miljoen-skenking aan sy Kubaanse vriende voort te gaan. AfriForum het egter nie daar gestop nie. AfriForum het op 18 Oktober 2018 โ€™n aansoek in terme van die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting 2 van 2002 (beter bekend as โ€™n PAIA-aansoek) aan diรฉ departement gerig. In diรฉ aansoek dring ons daarop aan dat die departement inligting deel oor skenkings wat oor die afgelope 20 jaar aan Kuba gemaak is.  Dit was reeds in 2016 al bekend dat die Suid-Afrika en Kuba al meer as 30 bilaterale ooreenkomste onderteken het wat groot areas van samewerking behels, insluitend onderwys, wetenskap en tegnologie, landbou, gesondheidsdienste, behuising, en water en sanitasie.

Reeds in 2016 het die departement erken dat samewerking tussen Suid-Afrika en Kuba die hoogste is op die gebied van gesondheid, menslike nedersettings en openbare werke. Hierdie samewerking sluit in tegniese ondersteuning op verskeie terreine, insluitend gesondheid, ingenieurswese en onderwys. Die Suid-Afrikaanse/Kubaanse mediese uitruilprogram het in die vroeรซ 1990โ€™s in werking getree en word beskou as die belangrikste bewys van samewerking tussen diรฉ twee lande. Die ooreenkoms is aangegaan om die erge tekort aan gesondheidsorgpraktisyns in Suid-Afrikaanse landelike en onderbediende stedelike gebiede te verlig. Intussen ontvang Kubaanse dokters in Suid-Afrika die bietjie geld wat die gesondheidsdepartement vir salarisse beskikbaar het, terwyl Suid-Afrikaanse dokters met die minimum tevrede moet wees.

Help AfriForum om hierdie vermorsing van jou belastinggeld stop te sit deur jou naam by te voeg: Stop Kuba-skenkings – AfriForum

Meer oor die outeur

AfriForum Wรชreldwyd

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Deur Sunรฉ van Heerden Maroela Media is โ€™n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wรชreld saak maak โ€“ of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela Media-gemeenskap wil wees....

Onderneming in die Kollig: Diamond Tree Jewellery Studio

Onderneming in die Kollig: Diamond Tree Jewellery Studio

Hierdie week se kollig is op Diamond Tree Jewellery Studio in Rockingham, Wes-Australiรซ. Diamond Tree Jewellery Studio is gratis op Wรชreldwyd se Wรชreldgids gelys. AfriForum Wรชreldwyd se Wรชreldgids is waar Suid-Afrikaanse ondernemings van regoor die wรชreld bymekaarkom...

Op Wรชreldboekedag eis AfriForum meer skoolbiblioteke

Op Wรชreldboekedag eis AfriForum meer skoolbiblioteke

Deur Alana Bailey Jaarliks word Wรชreldboekedag op 23 April, die sterfdag van onder andere skrywers Miguel de Cervantes en William Shakespeare gevier. Op hierdie dag wanneer die sleutelrol van boeke in die ontwikkeling van mense opnuut in die kollig kom, eis AfriForum...

AfriForum TV

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Jeugblad

Jy sal ook dalk hiervan houโ€ฆ

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest