Vermaak

Boek van die week: Ondier

Boek van die week: Ondier

Iewers diep in die bos buite die stil dorpie van Somerset-Oos huil ’n baba. ’n Vrou word aan die stam van ’n bloekomboom vasgemaak en wreed vermoor. Olaf Demeyer word ingeroep om met die ondersoek te help, maar is hy dalk net té naby aan alles om objektief te wees?...

Nuut by LAPA in Mei

Nuut by LAPA in Mei

Daar is ’n splinternuwe ruimte onder ons LAPA. Die druknaam Wenkbrou brei ons aanbod uit na meer literêre fiksie, en Smit Motors is ons eerste publikasie in hierdie stal. Die druknaam LAPA sal skaamteloos aanhou om lekkerleesboeke in Afrikaans uit te gee, en wie is...

Boekresensie – Tribe

Boekresensie – Tribe

Deur Johan Nortje Die breë en dun wit kondensasiespore van straalvliegtuie hang soos ’n abstrakte skildery in die blou herfslug bokant die ou stad. Dit het onlangs weer gereën. Klammigheid van verdampte reënwater kleef nog teen die grys sypaadjie wat eentonig aanhou...

Nuut by LAPA in April

Nuut by LAPA in April

Ons groot boek hierdie maand is Lizette Rabe se Om tot verhaal te kom. Dit is ’n niefiksieteks waarin die doyenne van die joernalistiek haar pad na heling bespreek ná haar seun se dood weens depressie. Dit is ook ’n boek waarin sy gewone mense help om, soos sy, heling...

Nuut by LAPA in Maart

Nuut by LAPA in Maart

Jeanette Ferreira, Murray la Vita, Madelein Rust, Peter Church, Fanie Viljoen, Jaco Jacobs, Dina Botha, Malene Breytenbach, Vita du Preez … FIKSIE Bloedlelie Jeanette Ferreira Literêre fiksie 9780799393651 R295,00 Die bloedlelie bloei soos ’n mens wat liefhet of ly,...

Hierdie artikel is ook beskikbaar in: English

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest