Vermaak

Boekresensie – Tribe

Boekresensie – Tribe

Deur Johan Nortje Die breë en dun wit kondensasiespore van straalvliegtuie hang soos ’n abstrakte skildery in die blou herfslug bokant die ou stad. Dit het onlangs weer gereën. Klammigheid van verdampte reënwater kleef nog teen die grys sypaadjie wat eentonig aanhou...

Nuut by LAPA in April

Nuut by LAPA in April

Ons groot boek hierdie maand is Lizette Rabe se Om tot verhaal te kom. Dit is ’n niefiksieteks waarin die doyenne van die joernalistiek haar pad na heling bespreek ná haar seun se dood weens depressie. Dit is ook ’n boek waarin sy gewone mense help om, soos sy, heling...

Nuut by LAPA in Maart

Nuut by LAPA in Maart

Jeanette Ferreira, Murray la Vita, Madelein Rust, Peter Church, Fanie Viljoen, Jaco Jacobs, Dina Botha, Malene Breytenbach, Vita du Preez … FIKSIE Bloedlelie Jeanette Ferreira Literêre fiksie 9780799393651 R295,00 Die bloedlelie bloei soos ’n mens wat liefhet of ly,...

Afrikaans is Lekker 2019: Australië – Nieu-Seeland

Afrikaans is Lekker 2019: Australië – Nieu-Seeland

Afrikaans is Lekker is ’n jaarlikse Suid-Afrikaanse konsert wat in Australië en Nieu-Seeland gehou word. Die Suid-Afrikaanse byeenkoms word aangebied deur South African Events. South African Events is bekend vir die reël van Suid-Afrikaanse geleenthede in Australië,...

Nuut by LAPA in Februarie

Nuut by LAPA in Februarie

Liefde, kuberkrakers en wetenskap Februarie is die maand van die liefde en LAPA was nog nooit skaam om mee te doen nie. Ons het ook talle lekkerleesboeke vir die jongmense. Plus: Daar is ’n splinternuwe, Engelstalige kuberriller deur Peter Church. Kompetisie: Die...

Eerste Vryheidsoorlog: Koeëls klap rondom Pretoria!

Eerste Vryheidsoorlog: Koeëls klap rondom Pretoria!

Die Eerste Vryheidsoorlog, 1880-1881 was ’n kort, maar intense stryd tussen die Transvaalse burgers en die Britte. Nadat Brittanje die Zuid-Afrikaansche Republiek in 1877 geannekseer het, het verskeie pogings van die Transvalers gevolg om hul onafhanklikheid terug te...

Nuut by LAPA in Januarie

Nuut by LAPA in Januarie

Welkom in 2019! Bekostigbare vertroosting in die arms van ’n lekker boek? Dit is wat LAPA hierdie maand vir oud en jonk bied. Wat die see gesien het Teks en illustrasies: Tom Percival Vertaler: Jaco Jacobs Ouderdom: 3+ ISBN: 9780799389562 R135,00 Op ’n dag gaan Sophia...

Nuut by LAPA in Desember

Nuut by LAPA in Desember

Dit is Desember! Die skooljaar is verby en ons het fantastiese boeke vir jongmense – van die jongste tot die kieskeurigste tiener. Let veral op na Nathan Trantraal se vertaling van Jason Reynolds se jeugroman. Moet ook nie vergeet van die liefde nie! Soos altyd is ons...

Nuut by LAPA in November

Nuut by LAPA in November

Ons begin met Afrikaans: Waar kom ons taal vandaan? Daar is ook ’n blokraai, twee krimi’s, heerlike kos, baie boeke vir die jongklomp en, natuurlik, romanse! Taal Van Afrikaans gepraat Christo van Rensburg 9780799384765 R250,00 Van Afrikaans gepraat, ’n splinternuwe...

Hierdie artikel is ook beskikbaar in: English

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest