Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees. Zuma praat oor Guptas voor kommissie 43 mense...
Sewe belangrike feite oor migrasie

Sewe belangrike feite oor migrasie

Migrasie bly ’n warm tema. In die buiteland bepaal migrasiebeleide selfs toenemend verkiesingsuitslae en moet politieke partye baie duidelik in hul manifeste uitspel hoe hulle oor immigrasie na hulle onderskeie lande voel. Heelwat Suid-Afrikaners emigreer tans en die...
Onderneming in die Kollig: Broadwater Dental

Onderneming in die Kollig: Broadwater Dental

Wêreldwyd se Wêreldgids is so trots Suid-Afrikaans soos ouma se melktert. Hier kan jy nie net sien waar om biltong te koop nie maar ook waar jy in Afrikaans of in jou beste Suid-Afrikaanse Engels jou probleme kan verduidelik aan iemand wat sal verstaan wat jy bedoel....
Die verlange

Die verlange

Deur Charlene Breytenbach Emigrasie en verlange loop hand aan hand. Almal wat geëmigreer het, verlang na iets of iemand. Die verlange is veral rou die eerste drie jaar ná emigrasie – vir sommige korter en vir ander langer. Verlange is ook rou ná ’n lekker vakansie in...

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest