Leesvordering:

Kollig Nuusbrief: 22 September 2022

Sep 22, 2022

Hiermee die nuutste Wêreldwyd Kollig. Die nuusbrief bevat inligting oor allerlei interessante sake, maar ook noodsaaklike kwessies vir Suid-Afrikaanse burgers in die buiteland. Stuur hierdie nuusbrief gerus aan. Enigiemand kan gratis daarop inteken.

Hier is die gewildste artikels:

Wat kan jy op Erfenisdag doen om te wys hoe trots jy is?

Kultuur en taal is iets wat mense oor landsgrense heen saambind. Dit is ’n gedeelde stel waardes wat sê “Dit is wie ek is”. Identiteit, soos ’n taal, is iets wat jy kies deur dit op te neem en jou te eie maak. Wees jouself; wees Afrikaans; wees ’n Afrikaner!

Wat kan jy op Erfenisdag doen om te wys hoe trots jy is, of sommer net wanneer jy oorweldig word met die mooi van jou eie kultuur? Hier is ’n paar idees:

Afrikaanse idiome wat nét jy sal verstaan

Nadat die nedersetting in 1652 aan die Kaap gevestig is het dit in ’n kookpot van kulture ontaard. Hier het Franse Hugenote, Engelse, Portugese, Skandinawiërs, Maleiers en verskeie ander kulture hulle tuiste gevind. Dié diversiteit het genoodsaak dat ’n eenvoudige omgangstaal gebruik word, maar het ook tot ’n wye herkoms van idiome en gesegdes gelei.

Reisigers kan só sakpas vliegkaartjies koop

Dis September 2022, die pandemie is so te sê verby en elke paspoort se blaadjies jeuk vir ’n stempel. Wêreldwyd het gesels met Maria Nortier*, ’n gesoute reisiger met ’n aanleg vir winskopies, om te hoor hoe sy haar reise befonds. In dié artikel laat sy ’n paar geheime uit die mou wat jou kan help om jou vlug so bekostigbaar moontlik te maak.

Uit en Tuis: ’n e-pos uit Engeland

Uit en tuis is ’n rubriek waar ons met mense gesels wat tans in die buiteland woon, of wat daar gewoon en gewerk het. Vandeesweek gesels ons met Adriaan Laubscher wat in die New Forest-area aan die Suidkus van Engeland woon.

Meer oor die outeur

AfriForum Wêreldwyd

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Deur Suné van Heerden Maroela Media is ’n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela Media-gemeenskap wil wees....

Onderneming in die Kollig: Diamond Tree Jewellery Studio

Onderneming in die Kollig: Diamond Tree Jewellery Studio

Hierdie week se kollig is op Diamond Tree Jewellery Studio in Rockingham, Wes-Australië. Diamond Tree Jewellery Studio is gratis op Wêreldwyd se Wêreldgids gelys. AfriForum Wêreldwyd se Wêreldgids is waar Suid-Afrikaanse ondernemings van regoor die wêreld bymekaarkom...

Op Wêreldboekedag eis AfriForum meer skoolbiblioteke

Op Wêreldboekedag eis AfriForum meer skoolbiblioteke

Deur Alana Bailey Jaarliks word Wêreldboekedag op 23 April, die sterfdag van onder andere skrywers Miguel de Cervantes en William Shakespeare gevier. Op hierdie dag wanneer die sleutelrol van boeke in die ontwikkeling van mense opnuut in die kollig kom, eis AfriForum...

AfriForum TV

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Jeugblad

Jy sal ook dalk hiervan hou…

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest