Leesvordering:

Kollig Nuusbrief: 8 September 2022

Sep 12, 2022

Hiermee die nuutste Wêreldwyd Kollig. Die nuusbrief bevat inligting oor allerlei interessante sake, maar ook noodsaaklike kwessies vir Suid-Afrikaanse burgers in die buiteland. Stuur hierdie nuusbrief gerus aan. Enigiemand kan gratis daarop inteken.

Hier is die gewildste artikels:

’n Spraakterapeut praat oor tweetaligheid – Deel 3

Hierdie is die derde artikel in ons tweetaligheidstrilogie, geskryf deur Sumari Erasmus. Sy is ’n spraakterapeut, maar ook ’n Afrikaanse mamma in die buiteland. Sumari en haar gesin woon in Kanada. Sy het ’n doktorsgraad in spraak-taalterapie aan die Universiteit van Pretoria behaal en het ’n passie vir die behoud van Afrikaans.

Herinner my

Die Kalahari-son roep my naam, maar steeds bly ek staan in die bewolkte kombuis. Nog ’n donker bewolkte dag nes gister en die dag voor hom. ’n Verlate traan loop saggies oor my wang en ek klou stywer aan my koppie tee. Rooibos. Ek herinner myself waarom ek hier staan … hier alleen staan in ’n land vol vreemdes.

Tydsberekening beïnvloed verhuisingskoste

Hierdie artikel fokus op wanneer die beste tyd is om te verhuis na Australië, maar hierdie wenke is ook nuttig vir enigiemand wat na ’n ander land toe moet verhuis.

Die tyd wanneer jy verhuis kan koste-implikasies hê. Ons kyk na ’n paar faktore wat jy in gedagte moet hou wanneer jy jou verhuising beplan.

Meer oor die outeur

AfriForum Wêreldwyd

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Suid-Afrikaanse Braai-en-potjiefees in Richmond

Suid-Afrikaanse Braai-en-potjiefees in Richmond

Hallo, Jaco! Dit is lekker om met jou te gesels. Die Suid-Afrikaanse Braai-en-potjiefees het op 19–21 April 2024 plaasgevind. Vertel ons meer. Verlede jaar het ons 500 feesgangers gehad, wat dit die grootste byeenkoms van Suid-Afrikaners in die VSA gemaak het. My doel...

Om teen treine te skree: 11 nuwe dramas vir hoërskole

Om teen treine te skree: 11 nuwe dramas vir hoërskole

Deur Tanya Viviers Die bundel bevat elf nuutgeskrewe dramas met as sentrale tema tieners se smagting na aanvaarding en om as jong volwassenes in die samelewing hul eie identiteit te vind. Die tekste wys onder meer hoe tieners as helde en gewilde mense deur hul...

AfriForum TV

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Jeugblad

Jy sal ook dalk hiervan hou…

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest