Wes-Transvaal: Militêre brandpunt van die Anglo-Boereoorlog, 1899-1902 deur Pieter de Jager is nou beskikbaar (kyk lokprent hier). Dit bied ’n omvattende weergawe van prominente én minder bekende veldslae en skermutselings op die plek waar die Anglo-Boereoorlog op sy felste geveg is – in die Wes-Transvaal. Klik hier vir meer inligting en om die boek te bestel.

 

Wêreldwyd
Wêreldwyd

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest