Blitsnuus

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Perdekrag: Episode 3

Perdekrag: Episode 3

Dié is Perdekrag! Ons spiksplinternuwe motorprogram… in Afrikaans! Brendon van Maroela Media en Jeanette van Wiele2Wiele is ons mede-aanbieders en ons sal ons bes doen om vir julle ʼn fantastiese program te bring… Daar is 10 episodes beplan vir 2021, en die eerste een...

Roly Poly

Roly Poly

deur Marinda Engelbrecht Kook saam Marinda Engelbrecht. Bestanddele 500 ml meel 10 ml bakpoeier 125 ml botter 2 eiers geklits 70 ml melk Knippie sout 250 ml fyn appelkooskonfyt Sous 500 ml kookwater 250 ml suiker 40 ml botter Metode Sif die sout, meel en bakpoeier...

Waar kom dié woorde vandaan?

Waar kom dié woorde vandaan?

Alana Bailey Sommige Afrikaanssprekendes voer ’n verbete stryd teen anglisismes ... of woorde wat hulle as anglisismes beskou. Dit is nou woorde wat hulle meen sondermeer uit Engels in Afrikaans oorgeneem is. Aan die een kant is dit ideaal dat Afrikaans (wat nogal ’n...

Mostert se Meule, slagoffer van April 2021 se brande

Mostert se Meule, slagoffer van April 2021 se brande

Alana Bailey Enkele weke gelede het ons die tragiese nuus berig dat Mostert se Meule, wat in ongeveer 1796 in Kaapstad opgerig is, op 18 April 2021 ernstig deur ’n brand beskadig is. Intussen het die Vriende van Mostert se Meule (geregistreer as Friends of Mostert’s...

Kollig nuusbrief: Jou eenstopinligtingsdiens

Kollig nuusbrief: Jou eenstopinligtingsdiens

Hiermee die nuutste Wêreldwyd Kollig. Die nuusbrief bevat inligting oor allerlei interessante sake, maar ook noodsaaklike kwessies vir Suid-Afrikaanse burgers in die buiteland. Stuur hierdie nuusbrief gerus aan. Enigiemand kan gratis daarop inteken. Klik hier om die...

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Wêreldwyd vriende

Oor ons

Kontak ons

Wêreldgids

Teken in op ons nuusbrief

Wees die eerste om die jongste nuus en meer te ontvang!

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest