Kykgenot

Treurgrond – Nuwe film

Treurgrond – Nuwe film

Darrell Roodt se rolprent Treurgrond raak ’n omstrede onderwerp aan: Dit kyk na die kwessie van plaasmoorde in Suid-Afrika. Die uitgesproke akteur, musikant en aktivis Steve Hofmeyr speel Lukas, die sagmoedige boer wat sentraal tot die storie staan. Lukas probeer sy...

Kook en Geniet – nou ’n TV-Reeks!

Kook en Geniet – nou ’n TV-Reeks!

Kook en Geniet is ’n ikoniese resepteboek – en nou het dié staatmaker sy eie kosprogram gekry! Lise Swart is die aanbieder wat saam met ’n verskeidenheid Suid-Afrikaners agter die kospotte inskuif om te hoor watter invloed dié boek op hulle lewens gehad het. Sy gesels...

Wild & Wragtag: Nuwe seisoen

Wild & Wragtag: Nuwe seisoen

Wild & Wragtag bring die jagveld in jou woonkamer in – of waar dit ook al is waar jy graag jou gunstelingprogramme sit en kyk. Dié reeks kyk na die sinergie tussen bewaring, wildboerdery en jag. Deur die loop van hierdie seisoen gaan die span ook skietdae besoek...

Jan Braai vir Erfenis – Seisoen 7

Jan Braai vir Erfenis – Seisoen 7

Bring die braaihout en die -sout, steek die vuurtjie aan en skuif reg vir aksie. Jan Braai vir Erfenis is terug vir ’n sewende seisoen van vleis op die kole wat jou mond gaan laat water. Dié seisoen besoek Jan interessante plekke soos die Timbavati Wildreservaat, die...

Hierdie artikel is ook beskikbaar in: English

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest