Wêreldwyd Blog

Veeltalige diens en selfhelpplanne teen Covid-19   

Veeltalige diens en selfhelpplanne teen Covid-19  

Alana Bailey, Barend Uys & Johan Nortjé, AfriForum Vanjaar op Internasionale Moedertaaldag, 21 Februarie, het AfriForum die bevindings van ’n peiling bekendgemaak wat dié instansie se navorsingsinstituut onder lede onderneem het. Die doel van die peiling was om...

HULPBRONGIDS VIR COVID-19-GRENDELTYD EN ANDER KRISISTYE

HULPBRONGIDS VIR COVID-19-GRENDELTYD EN ANDER KRISISTYE

Die COVID-19-pandemie het Suid-Afrika net soos die res van die wêreld tot stilstand gebring. Dit het nie net ’n groot impak op volwassenes en kinders se fisiese gesondheid nie, maar kan ook ’n geweldige impak hê op ons emosionele welstand. In hierdie onsekere tyd...

Onderneming in die Kollig: Outer Africa

Onderneming in die Kollig: Outer Africa

Wêreldwyd se Wêreldgids is so eg Suid-Afrikaans soos kerrie en rys by ’n kerkbasaar. Van biltong en braai tot dokters en motorwerktuigkundiges – hier skep ons ’n netwerk van Suid-Afrikaanse ondernemings in die buiteland. Elke week kies Wêreldwyd een van die...

Boedapest: Sit hierdie stad op jou tiktaklys

Boedapest: Sit hierdie stad op jou tiktaklys

Mandie Papendorf Ek en my man Max en drie van ons vriende het in Januarie 2019 besluit dat ons deur Europa wil toer – meer spesifiek in lande soos Kroasië waarvan almal nie altyd praat nie. So het ons avontuur oor die Paasnaweek in Praag begin waar ons drie aande...

Onderneming in die Kollig: Effortless Events

Onderneming in die Kollig: Effortless Events

So eg Suid-Afrikaans soos 'n bring en braai op 'n Saterdagaand so is ons Wêreldgids. Al jou Suid-Afrikaanse gunstelinge op een plek. Ondersteun Suid-Afrikaners in jou omgewing en lys jou onderneming sommer gratis op die Wêreldgids. Elke week kies die Wêreldwyd-span...

Die wêreld se vreemdste wette

Die wêreld se vreemdste wette

Die wêreld is vol vreemde reëls en snaakse gebruike. Van wette oor goudvisse en hoeveel jy mag weeg tot jou oefenprogram en of jy mag onderklere dra! Lande is vol vreemde strikke waarin jy jou kan vasloop. Hier is van die vreemdste wette waarvan jy moet bewus wees...

Wêreldwye feite oor Afrikaans

Wêreldwye feite oor Afrikaans

Het jy geweet dat die eerste MBA-graad – naas Harvard Universiteit – in Afrikaans by die Universiteit van Pretoria aangebied is? Of dat Arnoldus Pannevis, ’n taalkundige onderwyser in die 1800’s, die eerste persoon was wat die taal “Afrikaans” genoem het? Afrikaans is...

REPATRIASIE: ALGEMENE VRAE

REPATRIASIE: ALGEMENE VRAE

In reaksie op die verspreiding van die COVID-19-pandemie en president Cyril Ramaphosa se afkondiging van ’n ramptoestand, het reeds meer as 4 000 Suid-Afrikaners laat weet dat hulle gestrand geraak het en hulp benodig om na Suid-Afrika terug te keer. Die oorgrote...

Die Long Tom – ’n bielie van ’n kanon!

Die Long Tom – ’n bielie van ’n kanon!

’n Bielie van ’n kanon met ’n loop van oor die vier meter het gedurende die Anglo-Boereoorlog die Britte laat sidder en behoorlik op hul neuse laat kyk. Die Long Tom, soos hierdie 155 mm-Creusot-kanonne bekendgestaan het, het sy plek dubbel en dwars in die...

Hierdie artikel is ook beskikbaar in: English

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest