Tuis

Belangrike verkiesingsnuus: Meer stempunte vir Suid-Afrikaners in die buiteland

Die Demokratiese Alliansie (DA) het ’n belangrike saak in die Verkiesingshof gewen in die stryd vir meer stemlokale in die buiteland in 2024 se algemene verkiesing. Die hof het bevestig dat Suid-Afrikaanse erekonsulate wel kwalifiseer as konsulate soos per artikel 33...

Stemdae vir Suid-Afrikaners oorsee

Die stemdatums vir Suid-Afrikaners wat nie in Suid-Afrika woon nie is aangekondig! Stemdag in Suid-Afrika is op 29 Mei, en burgers buite Suid-Afrika het geleentheid om op óf 17 Mei, óf 18 Mei te kan stem, afhangend van die gasheerland se dominante godsdienstige en...

Ouers se aanpassing by kinders wat emigreer

Deur dr. Douline Minnaar (Geestesgesondheidberader) Gewoonlik is daar met enige afskeid ’n hartseer ondertoon, ’n weemoedigheid wat nesskop. Maar as dit jou kinders is wat oorsee gaan, is dit ’n warboel van gevoelens. Jy voel bly vir hulle part, trots en opgewonde vir...

Doen só aansoek vir jou paspoort as jy in die buiteland is

Vir Suid-Afrikaners wat buite die land se grense woon en werk, is ’n paspoort ’n belangrike dokument wat nie net toegang tot internasionale reis verseker nie, maar ook ’n bewys van nasionaliteit en identiteit is. AfriForum Wêreldwyd ontvang baie navrae van...

Neem kennis van gemerkte belastingopgawes, selfs al is jy ’n nie-inwoner

Deur Amanda Visser Daar is ’n merkbare toename in die aantal Suid-Afrikaners wat in die buiteland woon wat die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) se aandag trek omdat hulle nie belastingopgawes indien nie. Die SAID het vir hulle briewe gestuur om hulle in te lig dat...

Uit en tuis: ’n e-pos uit Swede

Uit en tuis is ’n rubriek waar ons met mense gesels wat tans in die buiteland woon, of wat daar gewoon en gewerk het. Vandeesweek gesels ons met Lize-Mari wat in Swede woon. Hallo, Lize-Mari. Van waar in Suid-Afrika is jy en waarom het jy besluit om in Swede te gaan...

ʼn Padkaart vir jou geestesgesondheid

Deur Derika de Villiers Om oor geestesgesondheid te praat is nog steeds ’n uitdagende aktiwiteit vir baie mense. Ons het in ’n kultuur grootgeword in Suid-Afrika waar jy “gesien en nie gehoor moes word nie”, of “jou sokkies moet optrek” en jou “trane moet sluk”. Die...

Die drie kultuurervaringe wat jy nooit moet prysgee nie

Kultuur maak jou menswees ryker. As jy in Kanada of Nieu-Seeland woon is dit opwindend en noodsaaklik om jouself in die plaaslike kultuur te verdiep. Maar om jou eie kultuur ook te vier maak nie net jóú belewenis nie, maar ook die mense rondom jou s’n ryker. ’n Mens...

Afrikaanse hulpmiddels vir jou kind in die buiteland

Deur Alana Bailey Wêreldwyd verneem dikwels van ouers wat in die buiteland woon, maar steeds graag hulle kinders Afrikaans wil leer of vir studie in Afrikaans by Akademia, Sol-Tech, of ander instellings wil voorberei. Daar is allerlei hulpmiddels beskikbaar en ons...

AfriForum en die verhouding met emi- en remigrante

Deur Alana Bailey Migrasie is ’n verskynsel wat so oud soos die mensdom is. Dit word bewys deur argeologiese ontdekkings wêreldwyd wat aandui hoe daar letterlik duisende jare gelede al handel tussen streke en kontinente plaasgevind het. Die afgelope dekades het...
Die merkwaardige Joachim von Dessin

Die merkwaardige Joachim von Dessin

Deur Alana Bailey Suid-Afrikaanse Biblioteekweek word van 15 tot 24 Maart 2024 gevier, maar wat is die geskiedenis van die oudste behoue biblioteekversameling in die land? Dit alles het begin by ’n man met die naam Joachim Nikolaus von Dessin. Hy is in 1704 in die...

Emigrasie: Help jou kind só om aan te pas

Emigrasie: Help jou kind só om aan te pas

Kate Berger, kindersielkundige, sê kommunikasie is die hoeksteen van enige gesin wat in ’n nuwe omgewing moet aanpas. Dit beteken dat jy met jou kinders sal moet gesels oor wat hul vrese is en waarna hulle uitsien. Dit beteken ook dat jy voor die skuif al moeilike...

Alles wat jy moet weet om geboorte te gee in Engeland – Deel 2

Alles wat jy moet weet om geboorte te gee in Engeland – Deel 2

Deur Andri Johnston LEES OOK: Alles wat jy moet weet om geboorte te gee in Engeland – Deel  1 Jy kan dit nog steeds nie glo nie: Die blou strepie op die swangerskaptoets het positief gewys en oornag jou hele wêreld verander. Die opwinding loop hoog en daar is so baie...

Alles wat jy moet weet om geboorte te gee in Engeland– Deel 1

Alles wat jy moet weet om geboorte te gee in Engeland– Deel 1

Deur Andri Johnston Jy kan dit nog steeds nie glo nie: Die blou strepie op die swangerskaptoets het positief gewys en oornag jou hele wêreld verander. Die opwinding loop hoog en daar is so baie om aan te dink en te beplan. Een ding waaroor alle buitelanders onseker...

Onderneming in die Kollig: Inspired by Grace

Onderneming in die Kollig: Inspired by Grace

Inspired by Grace is gratis op Wêreldwyd se Wêreldgids gelys. Dié gids stel mense in staat om Suid-Afrikaanse ondernemings in die buiteland te ondersteun wat ’n produk of diens in Afrikaans kan lewer. Lees meer oor Inspired by Grace: Inspired by Grace bied aan ons...

Onderneming in die Kollig: Belinda’s Kitchen

Onderneming in die Kollig: Belinda’s Kitchen

Dié week se kollig val op ’n onderneming in die bak- en spysenieringsbedryf. Belinda’s Kitchen bring eg Suid-Afrikaanse gebak na Leicester, Engeland. Belinda’s Kitchen is gratis op Wêreldwyd se Wêreldgids gelys. Dié gids stel mense in staat om Suid-Afrikaanse...

Nasionale gesondheidsversekering (NGV)

Nasionale gesondheidsversekering (NGV)

Vul asseblief jou inligting hier in as jy bekommerd is oor die voorgestelde NGV-stelsel in Suid-Afrika. Vir meer inligting, klik hier: https://afriforum.co.za/wat-doen-ons-2/nasionale-gesondheidsversekering/

Solidariteit stel aanlyn platform vir opleiding en werk bekend

Solidariteit stel aanlyn platform vir opleiding en werk bekend

Solidariteit swaai vandag die digitale deure na die toekoms wawyd oop met die bekendstelling van sy splinternuwe Afrikaanse aanlyn netwerkplatform wat op opleiding en werk fokus.Solidariteit-lidmaatskap gaan jou voortaan in die middel van hierdie aanlyn arena plaas –...

AfriForum staan in Appèlhof op teen EFF se “Kill the Boer”-dreunsang

AfriForum veg teen die slagspreuk “Kill the Boer”.

AfriForum het aangekondig dat sy appèl teen die Gelykheidshof se bevinding dat die Kill the Boer-dreunsang nie haatspraak is nie, op 4 September in die Hoogste Hof van Appèl in Bloemfontein aangehoor gaan word. AfriForum het dié aankondiging gemaak nadat Julius...

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Deur Suné van Heerden Maroela Media is ’n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela Media-gemeenskap wil wees....

AfriForumTV

AfriForumTV

AfriForumTV is uit die passie van ’n groepie kreatiewe filmmense ontwikkel. Die produksiespan van AfriForumTV skep nuwe stories en programme in Afrikaans. Hulle is passievol oor hul werk en beskou dit as kuns. Dit is verstommend hoe die produksiepan ’n konsep kan neem...

Natuurhoekie – Arende vang nie vlieë nie, maar termiete is welkom!

Natuurhoekie – Arende vang nie vlieë nie, maar termiete is welkom!

Wahlberg se arend (Hieraaetus wahlbergi) staan in Afrikaans ook bekend as die bruinarend. Hulle is vernoem na die Sweedse natuurkundige, Johan August Wahlberg. Hulle kleur is polimorf, wat beteken elke individu se kleurskakerings is uniek. Dit strek van donker...

Navorsing wys hoe Afrikaolifante reuksin vir uitkenning inspan

Navorsing wys hoe Afrikaolifante reuksin vir uitkenning inspan

Nuwe navorsing wys dat Afrikaolifante ’n “tropreuk” deel wat dit vir hulle maklik maak om lede van hul eie trop te herken. Dié navorsing is deur dr. Katharina von Dürckheim van die Universiteit Stellenbosch (US) gedoen wat in Desember verlede jaar haar PhD in...

Leesgenot: Huiskos

Leesgenot: Huiskos

Huiskos is Herman Lensing se sesde kookboek en volg op die uiters suksesvolle Dit Proe Soos Huis (Human & Rousseau), wat in 2019 verskyn het en in 2020 benoem is deur die SA Boekpryse vir beste niefiksieboek. Huiskos vertel – in sy eie...

Natuurhoekie – Die ooievaar besoek Rietvlei Natuurreservaat

Natuurhoekie – Die ooievaar besoek Rietvlei Natuurreservaat

Njozi die jagluiperd is beroemd (of is dit berug?) in Pretoria. Haar naam is die Swahili woord vir “drome”. Op 4 Mei 2021 het sy uit Rietvlei Natuurreservaat ontsnap en die buurt om die reservaat dae lae in rep en roer gehad. Teen 9 Mei 2021 is sy egter weer in die...

Volg ons op

Oops! We could not locate your form.

Wêreldwyd se

Wêreldgids

Waar jy eg Suid-Afrikaanse inkopies kan doen in jou omgewing. Biltong, Ouma beskuit, blatjang, hulp met finansiering, immigrasie, Suid- Afrikaanse prokureurs, restaurante en nog meer, word gevind op die Wêreldgids van Suid-Afrikaanse besighede in die wye wêreld.

[show-map id='2']

Klik op ‘n land vir meer besonderhede

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Dis mos nou Afrikaans!

Dis mos nou Afrikaans!

Voel Afrikaans soms vir jou soos ’n vreemde taal? Dis mos nou Afrikaans! neem jou vanaf graad 8 tot graad 12 op ’n reis om Afrikaans Eerste Addisionele Taal te bemeester, sodat jy die finale matriekeksamen met vlieënde vaandels kan slaag. Die boek is ’n omvattende,...

As jy wil slange vang … moenie!

As jy wil slange vang … moenie!

Deur Alana Bailey Video’s van slangvangers wat op sosiale media geplaas word, is deesdae baie gewild. Die mense laat dit maklik lyk, maar hierdie is een geval waar die waarskuwing “Moet dit nie tuis probeer nie”, baie ernstig opgeneem moet word. Daar is sowat 170...

Die emosionele wipwa-rit van migrasie

Die emosionele wipwa-rit van migrasie

Deur Elbie van Coller Migrasie is nie vir sissies nie. Enigiemand wat sy geboorteland om watter rede ook al verlaat om permanent in ’n ander land te gaan wortelskiet, sal jou dit kan vertel. Daardie wortels vat lááánk om in vreemde grond vastrapplek te kry, maar met...

Emigrasie of verhuising: Maak dit maklik vir jou kinders

Emigrasie of verhuising: Maak dit maklik vir jou kinders

Die besluit om te emigreer of te verhuis is nie een wat ’n mens maklik neem nie, en die verantwoordelikheid is soveel groter as jy kinders het. Dit is uiters belangrik dat ouers hulle kinders in ag neem met dié lewensveranderende besluit. Kinders raak uiters geheg aan...

Tinteltong Toekennings

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Wêreldwyd vriende

AfriForum TV

Jeugblad

Oor ons

Kontak ons

Wêreldgids

Teken in op ons nuusbrief

Wees die eerste om die jongste nuus en meer te ontvang!

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest