Tuis

Stemdae vir Suid-Afrikaners in die buiteland

Die stemdatums vir Suid-Afrikaners wat nie in Suid-Afrika woon nie is aangekondig! Stemdag in Suid-Afrika is op 29 Mei, en burgers buite Suid-Afrika het geleentheid om op óf 17 Mei óf 18 Mei te kan stem, afhangend van die gasheerland se dominante godsdienstige en...

Ouers se aanpassing by kinders wat emigreer

Deur dr. Douline Minnaar (Geestesgesondheidberader) Gewoonlik is daar met enige afskeid ’n hartseer ondertoon, ’n weemoedigheid wat nesskop. Maar as dit jou kinders is wat oorsee gaan, is dit ’n warboel van gevoelens. Jy voel bly vir hulle part, trots en opgewonde vir...

Doen só aansoek vir jou paspoort as jy in die buiteland is

Vir Suid-Afrikaners wat buite die land se grense woon en werk, is ’n paspoort ’n belangrike dokument wat nie net toegang tot internasionale reis verseker nie, maar ook ’n bewys van nasionaliteit en identiteit is. AfriForum Wêreldwyd ontvang baie navrae van...

Neem kennis van gemerkte belastingopgawes, selfs al is jy ’n nie-inwoner

Deur Amanda Visser Daar is ’n merkbare toename in die aantal Suid-Afrikaners wat in die buiteland woon wat die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) se aandag trek omdat hulle nie belastingopgawes indien nie. Die SAID het vir hulle briewe gestuur om hulle in te lig dat...

Uit en tuis: ’n e-pos uit Swede

Uit en tuis is ’n rubriek waar ons met mense gesels wat tans in die buiteland woon, of wat daar gewoon en gewerk het. Vandeesweek gesels ons met Lize-Mari wat in Swede woon. Hallo, Lize-Mari. Van waar in Suid-Afrika is jy en waarom het jy besluit om in Swede te gaan...

ʼn Padkaart vir jou geestesgesondheid

Deur Derika de Villiers Om oor geestesgesondheid te praat is nog steeds ’n uitdagende aktiwiteit vir baie mense. Ons het in ’n kultuur grootgeword in Suid-Afrika waar jy “gesien en nie gehoor moes word nie”, of “jou sokkies moet optrek” en jou “trane moet sluk”. Die...

Die drie kultuurervaringe wat jy nooit moet prysgee nie

Kultuur maak jou menswees ryker. As jy in Kanada of Nieu-Seeland woon is dit opwindend en noodsaaklik om jouself in die plaaslike kultuur te verdiep. Maar om jou eie kultuur ook te vier maak nie net jóú belewenis nie, maar ook die mense rondom jou s’n ryker. ’n Mens...

Afrikaanse hulpmiddels vir jou kind in die buiteland

Deur Alana Bailey Wêreldwyd verneem dikwels van ouers wat in die buiteland woon, maar steeds graag hulle kinders Afrikaans wil leer of vir studie in Afrikaans by Akademia, Sol-Tech, of ander instellings wil voorberei. Daar is allerlei hulpmiddels beskikbaar en ons...

AfriForum en die verhouding met emi- en remigrante

Deur Alana Bailey Migrasie is ’n verskynsel wat so oud soos die mensdom is. Dit word bewys deur argeologiese ontdekkings wêreldwyd wat aandui hoe daar letterlik duisende jare gelede al handel tussen streke en kontinente plaasgevind het. Die afgelope dekades het...

Raad vir Suid-Afrikaanse burgers wat in die buiteland reis

Wees voorbereid en doen navorsing oor jou bestemming. Wanneer jy na die buiteland reis, moet jy tyd neem om die nodige navorsing te doen oor die finansiële, politieke, kulturele en ekonomiese omgewing van jou voorgenome bestemming. Die Departement van Internasionale...
Uit en tuis: ’n e-pos uit Melbourne

Uit en tuis: ’n e-pos uit Melbourne

Uit en tuis is ’n rubriek waarin ons gesels met mense wat in die buiteland woon, of wat daar gewoon en gewerk het, maar weer terug is in Suid-Afrika. Ons hoor graag van enigeen wat hul belewenisse met ons wil deel. Vandeesweek gesels ons met Christina du Toit,...

Onderneming in die Kollig: die braai-uitgawe

Onderneming in die Kollig: die braai-uitgawe

Ter viering van Braaidag (Sondag 24 September) in Suid-Afrika Braaidag is om die draai en ons wil graag die braaitradisie vir al ons AfriForum Wêreldwyd-vriende in die buiteland ook voortsit. Ons weet dat braaiers en egte braaivleis en -hout skaars is in sekere dele...

23 redes om trots te voel op jou taal en kultuur

23 redes om trots te voel op jou taal en kultuur

Kultuur is ’n belewenis, ’n geskiedenis, ’n taal, en dit is eenvoudig die bloed wat in jou are vloei. Jy kan trots wees daarop dat jy Afrikaans praat, dat jy deel is van die Afrikaners as kultuurgroep en dat jy kan sê jy is ’n Suid-Afrikaner! Waarom? Hier is 23 redes....

Die drie kultuurervaringe wat jy nooit moet prysgee nie

Die drie kultuurervaringe wat jy nooit moet prysgee nie

Kultuur maak jou menswees ryker. As jy in Kanada of Nieu-Seeland woon is dit opwindend en noodsaaklik om jouself in die plaaslike kultuur te verdiep. Maar om jou eie kultuur ook te vier maak nie net jóú belewenis nie, maar ook die mense rondom jou s’n ryker. ’n Mens...

Wanneer die Engelse winter jou vang

Wanneer die Engelse winter jou vang

Deur Maxie Heppell Kyk, vir hierdie Vrystater is die nattigheid nog aanvaarbaar en vir die erger-as-pienkhandjiesnetbal-in-die-winter-koue is daar planne. Maar die kort dae en lang nagte dreig soms om my na rooi koeldrank te dryf! Nou hoe gemaak? Hier is so ’n paar...

Student veg vir behoud van Krugerplein en straatname in België

Student veg vir behoud van Krugerplein en straatname in België

Deur Alet Rademeyer Al het Pieter Bester Suid-Afrika as sewejarige saam met sy ouers verlaat om in België te gaan woon, brand sy hart as 21-jarige student steeds met ’n passie vir sy vaderland se geskiedenis en sy mense. Pieter het ’n tyd gelede in die...

Belasting op verhuringsinkomte uit ’n Suid-Afrikaanse eiendom

Belasting op verhuringsinkomte uit ’n Suid-Afrikaanse eiendom

Deur Fanus Jonck Alle Suid-Afrikaners en buitelanders wat huurinkomste uit Suid-Afrikaanse eiendomme verdien, moet inkomstebelastingopgawes in Suid-Afrika indien, selfs al woon hulle in die buiteland en verklaar die inkomste in hul belastingopgawe in die land waar...

Weet is een! ʼn Jaar reeds aanlyn vir leerders

Weet is een! ʼn Jaar reeds aanlyn vir leerders

Daar is byna twee jaar voor die tyd agter die skerms gewoel en werskaf voor die webblad op 8 Maart 2022 bekendgestel is – toe met net meer as 200 artikels oor die laerskoolkurrikulum se vakke. Vandag spog Weet met byna 550 gepubliseerde artikels. Weet se...

Nuwe lekkerlag-komediereeks nou op AfriForumTV

Nuwe lekkerlag-komediereeks nou op AfriForumTV

Deur Carina Bester AfriForumTV het op 23 Maart ’n splinternuwe komediereeks bekend gestel. Blits-Bulletin is ’n ensemble-komediereeks wat handel oor die agter-die-skerms-lewe van ’n bekende Afrikaanse nuusprogram. Sebastian (Pietie Beyers), die inhoudsvervaardiger by...

Natuurhoekie – Kampioenboom breek wêreldrekords

Natuurhoekie – Kampioenboom breek wêreldrekords

In 1906 het die bosboupionier A.K. Eastwood uitheemse bome (Eucalyptus saligna) in Magoebaskloof, Limpopo, aangeplant wat vandag nog koelte aan moeë stappers bied. Hierdie groep bome in die Magoebaskloof Staatsbos is al meer as ’n dekade gelede tot nasionale...

Ontdek dié gebeure in Spioenmeesters

Ontdek dié gebeure in Spioenmeesters

deur Ilze Nieuwhoudt Wanneer daar oor spioene gepraat word, dink ’n mens onwillekeurig aan die Hollywood-weergawe van spioene waarin manne soos James Bond op sy charismatiese manier te werk gaan; skote wat heen en weer klap en die held wat die een na die ander...

BAK Kerssangdiens

BAK Kerssangdiens

Die Brisbane Afrikaanse Kerk nooi julle hartlik uit om 'n aand van lofprysing saam met ons te kom geniet. Nooi julle vriende en kom sing heerlike Afrikaanse Kersliedere saam! Wanneer: 5 Desember 2021Waar: Eight Mile Plains Seventh-day Adventist Church Klik hier vir...

Natuurhoekie – Rietvlei Natuurreservaat

Natuurhoekie – Rietvlei Natuurreservaat

Min mense is bewus daarvan dat Rietvlei Natuurreservaat in Pretoria die grootste buitestedelike natuurreservaat in die wêreld is wat met wilde diere binne stadsgrense geleë is. Dit is ongeveer 4 000 hektaar (40 km2) groot. Die soogdierspesies wat jy hier kan sien,...

Volg ons op

Oops! We could not locate your form.

Wêreldwyd se

Wêreldgids

Waar jy eg Suid-Afrikaanse inkopies kan doen in jou omgewing. Biltong, Ouma beskuit, blatjang, hulp met finansiering, immigrasie, Suid- Afrikaanse prokureurs, restaurante en nog meer, word gevind op die Wêreldgids van Suid-Afrikaanse besighede in die wye wêreld.

[show-map id='2']

Klik op ‘n land vir meer besonderhede

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Onderneming in die Kollig: Raging Bull Snacks

Onderneming in die Kollig: Raging Bull Snacks

Hierdie week se kollig is op Raging Bull Snacks in die Verenigde Koninkryk. Raging Bull Snacks is gratis op Wêreldwyd se Wêreldgids gelys. AfriForum Wêreldwyd se Wêreldgids is waar Suid-Afrikaanse ondernemings van regoor die wêreld bymekaarkom om ’n gemeenskap te...

Uit en tuis: ’n e-pos uit Bishkek, Kyrgyzstan

Uit en tuis: ’n e-pos uit Bishkek, Kyrgyzstan

Uit en tuis is die rubriek waar ons gesels met mense wat in die buiteland woon, of wat daar gewoon en gewerk het en weer terug is in Suid-Afrika. Ons verneem graag van enigeen wat hulle belewenisse met ons wil deel. Vandeesweek gesels ons met Carmen Prinsloo Ebersohn,...

Tinteltong Toekennings

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Wêreldwyd vriende

AfriForum TV

Jeugblad

Oor ons

Kontak ons

Wêreldgids

Teken in op ons nuusbrief

Wees die eerste om die jongste nuus en meer te ontvang!

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest