Tuis

Belangrike verkiesingsnuus: Meer stempunte vir Suid-Afrikaners in die buiteland

Die Demokratiese Alliansie (DA) het ’n belangrike saak in die Verkiesingshof gewen in die stryd vir meer stemlokale in die buiteland in 2024 se algemene verkiesing. Die hof het bevestig dat Suid-Afrikaanse erekonsulate wel kwalifiseer as konsulate soos per artikel 33...

Stemdae vir Suid-Afrikaners oorsee

Die stemdatums vir Suid-Afrikaners wat nie in Suid-Afrika woon nie is aangekondig! Stemdag in Suid-Afrika is op 29 Mei, en burgers buite Suid-Afrika het geleentheid om op óf 17 Mei, óf 18 Mei te kan stem, afhangend van die gasheerland se dominante godsdienstige en...

Ouers se aanpassing by kinders wat emigreer

Deur dr. Douline Minnaar (Geestesgesondheidberader) Gewoonlik is daar met enige afskeid ’n hartseer ondertoon, ’n weemoedigheid wat nesskop. Maar as dit jou kinders is wat oorsee gaan, is dit ’n warboel van gevoelens. Jy voel bly vir hulle part, trots en opgewonde vir...

Doen só aansoek vir jou paspoort as jy in die buiteland is

Vir Suid-Afrikaners wat buite die land se grense woon en werk, is ’n paspoort ’n belangrike dokument wat nie net toegang tot internasionale reis verseker nie, maar ook ’n bewys van nasionaliteit en identiteit is. AfriForum Wêreldwyd ontvang baie navrae van...

Neem kennis van gemerkte belastingopgawes, selfs al is jy ’n nie-inwoner

Deur Amanda Visser Daar is ’n merkbare toename in die aantal Suid-Afrikaners wat in die buiteland woon wat die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) se aandag trek omdat hulle nie belastingopgawes indien nie. Die SAID het vir hulle briewe gestuur om hulle in te lig dat...

Uit en tuis: ’n e-pos uit Swede

Uit en tuis is ’n rubriek waar ons met mense gesels wat tans in die buiteland woon, of wat daar gewoon en gewerk het. Vandeesweek gesels ons met Lize-Mari wat in Swede woon. Hallo, Lize-Mari. Van waar in Suid-Afrika is jy en waarom het jy besluit om in Swede te gaan...

ʼn Padkaart vir jou geestesgesondheid

Deur Derika de Villiers Om oor geestesgesondheid te praat is nog steeds ’n uitdagende aktiwiteit vir baie mense. Ons het in ’n kultuur grootgeword in Suid-Afrika waar jy “gesien en nie gehoor moes word nie”, of “jou sokkies moet optrek” en jou “trane moet sluk”. Die...

Die drie kultuurervaringe wat jy nooit moet prysgee nie

Kultuur maak jou menswees ryker. As jy in Kanada of Nieu-Seeland woon is dit opwindend en noodsaaklik om jouself in die plaaslike kultuur te verdiep. Maar om jou eie kultuur ook te vier maak nie net jóú belewenis nie, maar ook die mense rondom jou s’n ryker. ’n Mens...

Afrikaanse hulpmiddels vir jou kind in die buiteland

Deur Alana Bailey Wêreldwyd verneem dikwels van ouers wat in die buiteland woon, maar steeds graag hulle kinders Afrikaans wil leer of vir studie in Afrikaans by Akademia, Sol-Tech, of ander instellings wil voorberei. Daar is allerlei hulpmiddels beskikbaar en ons...

AfriForum en die verhouding met emi- en remigrante

Deur Alana Bailey Migrasie is ’n verskynsel wat so oud soos die mensdom is. Dit word bewys deur argeologiese ontdekkings wêreldwyd wat aandui hoe daar letterlik duisende jare gelede al handel tussen streke en kontinente plaasgevind het. Die afgelope dekades het...
’n Feesjaar vir Afrikaans – wees deel van die vieringe!

’n Feesjaar vir Afrikaans – wees deel van die vieringe!

Op 8 Mei 2025 sal dit presies ’n honderd jaar wees wat Afrikaans al Suid-Afrika se amptelike taal is. Om hierdie besondere mylpaal te herdenk, word ’n feesjaar beplan wat op 8 Mei vanjaar (2024) gaan begin. Ons wil jou graag nooi om deel van die vieringe te wees. Met...

Onderneming in die Kollig: Bushwakka Adventure Gear

Onderneming in die Kollig: Bushwakka Adventure Gear

Hierdie week se kollig is op Bushwakka Adventure Gear. Bushwakka Adventure Gear is gratis op Wêreldwyd se Wêreldgids gelys. AfriForum Wêreldwyd se Wêreldgids is waar Suid-Afrikaanse ondernemings van regoor die wêreld bymekaarkom om ’n gemeenskap te...

“Drukkies oor Skype is net nie dieselfde nie”

“Drukkies oor Skype is net nie dieselfde nie”

Kleinkinders is enige grootouer se grootste trots. Om die lewe saam met hulle te geniet, pleisters op seerplekkies te plak, drukkies uit te deel of kinderkonserte by te woon, is die kersie op elke ouma en oupa se lewenskoek. Maar hoe gemaak wanneer die kinders besluit...

Natuurhoekie – Sebras

Natuurhoekie – Sebras

AfriForum se hoofkantoor is geleë naby verskeie natuurbewaringsgebiede waar sebras aangetref word. Ons is dus gelukkig genoeg om nou en dan hierdie diere op ’n gewone werksdag te sien! In die pioniersjare in Suider-Afrika het die Zeederberg Poskoetsmaatskappy (wat in...

Ons wipwa-rit van emigrasie

Ons wipwa-rit van emigrasie

Deur Sumari Potgieter Ons gesin se reis het 3 November 2018 begin toe ons laataand op die vliegtuig in Johannesburg geklim het. Ons het via Dubai na Nieu-Seeland gereis en ná die ompad het ons op 7 November in Auckland geland. Dit was ons eerste kennismaking met...

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Deur Suné van Heerden Maroela Media is ’n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela Media-gemeenskap wil wees....

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Deur Suné van Heerden Maroela Media is ’n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela Media-gemeenskap wil wees. Kommer oor gesloer met...

Karen Zoid en Nataniël in Auckland

Karen Zoid en Nataniël in Auckland

Deur Sue-Ann de Wet Twee legendes in een vertoning. Teken die datum in jou dagboek aan! Karen Zoid is ’n Suid-Afrikaanse rocksanger, liedjieskrywer, kitaarspeler, komponeerder en geselsprogramaanbieder. Haar werk, in sowel Engels as Afrikaans, word hoog aangeprys en...

Kersfeesvieringe in Sydney, Australië in 2022

Kersfeesvieringe in Sydney, Australië in 2022

Deur Jeannie van Zyl Ek en Kieran neem op 17 Desember deel aan ons kerk se Kerskonsert. Ons voer The birth of Jesus Christ op saam met ander vrywilligers in ons gemeente. Ons nooi almal in ons gemeenskap. Dit is gratis om by te woon en ons voorsien aandete vir almal...

Geloftefees Vrydag 16 Desember 2022 in Melbourne, Australië

Geloftefees Vrydag 16 Desember 2022 in Melbourne, Australië

Waar: Christian Reformed Church Wonga Park, Yarraweg 251, Wonga Park Program: 15:00 Verwelkoming: Danie Uys 15:05 Verootmoedigingsdiens: Ds. Hendrik du Plessis (Afrikaanse Protestantse Kerk Carolina/Ermelo) 16:00 Gelofterede:     Dr. Danie Langner...

BAK se Kerssangdiens

BAK se Kerssangdiens

Brisbane Afrikaanse Kerk nooi julle hartlik uit om ’n aand van lofprysing saam met ons te kom geniet. Nooi jul vriende en kom sing heerlike Afrikaanse Kersliedere saam! Wanneer: 27 November 2022 (Sondag) om 18:00 (ons kuier saam na afloop van die diens) Waar:...

Inkommers deur Hans du Plessis

Inkommers deur Hans du Plessis

Is daar ’n  verskil tussen inwoner en inkommer? Die Afrikaner-familie boer al van die Groot Trek se dae af wydsbeen oor die vuil Vaal in die Vredefortkoepel. Die Sommers was aankommers wat langsamerhand aanvaar is, al was dit nie maklik nie. Nou bring Bennie Afrikaner...

Volg ons op

Oops! We could not locate your form.

Wêreldwyd se

Wêreldgids

Waar jy eg Suid-Afrikaanse inkopies kan doen in jou omgewing. Biltong, Ouma beskuit, blatjang, hulp met finansiering, immigrasie, Suid- Afrikaanse prokureurs, restaurante en nog meer, word gevind op die Wêreldgids van Suid-Afrikaanse besighede in die wye wêreld.

[show-map id='2']

Klik op ‘n land vir meer besonderhede

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Uit en tuis: ’n e-pos uit Melbourne

Uit en tuis: ’n e-pos uit Melbourne

Uit en tuis is ’n rubriek waarin ons gesels met mense wat in die buiteland woon, of wat daar gewoon en gewerk het, maar weer terug is in Suid-Afrika. Ons hoor graag van enigeen wat hul belewenisse met ons wil deel. Vandeesweek gesels ons met Christina du Toit,...

Onderneming in die Kollig: AanTafelThuis

Onderneming in die Kollig: AanTafelThuis

Hierdie week se kollig is op AanTafelThuis. AanTafelThuis is gratis op Wêreldwyd se Wêreldgids gelys. AfriForum Wêreldwyd se Wêreldgids is waar Suid-Afrikaanse ondernemings van regoor die wêreld bymekaarkom om ’n gemeenskap te vorm. Op dié manier...

Tinteltong Toekennings

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Wêreldwyd vriende

AfriForum TV

Jeugblad

Oor ons

Kontak ons

Wêreldgids

Teken in op ons nuusbrief

Wees die eerste om die jongste nuus en meer te ontvang!

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest