Tuis

Ouers se aanpassing by kinders wat emigreer

Deur dr. Douline Minnaar (Geestesgesondheidberader) Gewoonlik is daar met enige afskeid ’n hartseer ondertoon, ’n weemoedigheid wat nesskop. Maar as dit jou kinders is wat oorsee gaan, is dit ’n warboel van gevoelens. Jy voel bly vir hulle part, trots en opgewonde vir...

Doen só aansoek vir jou paspoort as jy in die buiteland is

Vir Suid-Afrikaners wat buite die land se grense woon en werk, is ’n paspoort ’n belangrike dokument wat nie net toegang tot internasionale reis verseker nie, maar ook ’n bewys van nasionaliteit en identiteit is. AfriForum Wêreldwyd ontvang baie navrae van...

Die drie kultuurervaringe wat jy nooit moet prysgee nie

Kultuur maak jou menswees ryker. As jy in Kanada of Nieu-Seeland woon is dit opwindend en noodsaaklik om jouself in die plaaslike kultuur te verdiep. Maar om jou eie kultuur ook te vier maak nie net jóú belewenis nie, maar ook die mense rondom jou s’n ryker. ’n Mens...

Afrikaanse hulpmiddels vir jou kind in die buiteland

Deur Alana Bailey Wêreldwyd verneem dikwels van ouers wat in die buiteland woon, maar steeds graag hulle kinders Afrikaans wil leer of vir studie in Afrikaans by Akademia, Sol-Tech, of ander instellings wil voorberei. Daar is allerlei hulpmiddels beskikbaar en ons...

AfriForum en die verhouding met emi- en remigrante

Deur Alana Bailey Migrasie is ’n verskynsel wat so oud soos die mensdom is. Dit word bewys deur argeologiese ontdekkings wêreldwyd wat aandui hoe daar letterlik duisende jare gelede al handel tussen streke en kontinente plaasgevind het. Die afgelope dekades het...

Waarom moet ek my moedertaal behou in die buiteland?

Deur Alana Bailey Indien ’n mens besluit om te emigreer, sal die sukses van hierdie stap afhang daarvan of jy in jou nuwe tuisland gaan aanpas. Dit sluit natuurlik ook in dat jy kultureel en taalkundig sal moet inskakel, maar dit beteken nie dat jy jou eie kultuur of...

Die emosionele koste om jou land te verlaat

Met die kollig op ekspat-depressie en wenke om dit te beveg Bygewerk deur Sue-Ann de Wet Om jou land te verlaat en in ’n nuwe land aan te pas, bring verskeie uitdagings mee: Jy moet jou familie en vriende agterlaat, afskeid neem van jou geboorteland, aanpas in ’n nuwe...

Vergrootglas op ekspat-depressie

Die belangrikheid van goeie geestesgesondheid is ’n onderwerp wat wêreldwyd meer en meer aandag kry – en ook verdien. Die stigmas oor toestande soos depressie en angsversteurings, asook die behandeling daarvan, is beslis nog nie iets van die verlede nie, maar daar is...

Wêreldwyd – AfriForum se tuiskomplek vir ons mense in die buiteland

Sedert die ontstaan van AfriForum, word hegte bande met Suid-Afrikaners in die buiteland gehou. AfriForum se Wêreldwyd-inisiatief is juis met dié doel geskep. Hierdie inisiatief is die ideale platform vir elke Suid-Afrikaner wat tans in die buiteland woon, maar graag...
Kan Afrikaans in die buiteland floreer?

Kan Afrikaans in die buiteland floreer?

Lees hier waarom jy jou moedertaal moet behou en oor die voordele van tweetaligheid. Vir talle ekspats is die kwessie van twee- of meertaligheid ’n groot bron van kommer. Dit kan ook ’n groot uitdaging wees om klein of skoolgaande kinders in ’n omgewing met ’n nuwe...

Onderneming in die Kollig: Annique Rooibos Store Australia

Onderneming in die Kollig: Annique Rooibos Store Australia

Dié week se kollig val op ’n onderneming in die skoonheidsbedryf. Annique Rooibos Store Australia verkoop eg Suid-Afrikaanse rooibosvelprodukte. Annique Rooibos Store Australia is gratis op Wêreldwyd se Wêreldgids gelys. Dié gids stel mense in staat om Suid-Afrikaanse...

ʼn Padkaart vir jou geestesgesondheid

ʼn Padkaart vir jou geestesgesondheid

Deur Derika de Villiers Om oor geestesgesondheid te praat is nog steeds ’n uitdagende aktiwiteit vir baie mense. Ons het in ’n kultuur grootgeword in Suid-Afrika waar jy “gesien en nie gehoor moes word nie”, of “jou sokkies moet optrek” en jou “trane moet sluk”. Die...

Tien wenke om die beste reisfoto’s met jou slimfoon te neem

Tien wenke om die beste reisfoto’s met jou slimfoon te neem

Wetenskaplikes beweer dit is byna onmoontlik vir die menslike brein om werklik te “lewe in die oomblik”. Daarom is foto’s ’n fantastiese manier om nie net spesiale oomblikke te dokumenteer nie, maar ook vas te vang. Die gevorderde tegnologie van slimfone maak deesdae...

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Deur Suné van Heerden Maroela Media is ’n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela Media-gemeenskap wil wees....

Die gewilde Prinses Minna is nou in Afrikaans beskikbaar

Die gewilde Prinses Minna is nou in Afrikaans beskikbaar

Prinses Minna: Die betowerde woudGeïllustreerde fiksie Prinses Minna is mal daaroor om moles in haar koninkryk uit te sorteer! Maar hoe gaan sy die slapende prins wakkermaak? Hierdie kort, snaakse stories is perfek vir beginnerlesers. Prinses Minna: Die...

Posduif sing oor liefde en om kanse te waag in nuwe enkelsnit

Posduif sing oor liefde en om kanse te waag in nuwe enkelsnit

“Dit is ’n liedjie oor liefde met die eerste oogopslag en om kanse te waag,” sê POSDUIF se hoofsanger, James Boland, oor die betekenis agter hulle nuutste enkelsnit, STELLENBOSCH SOMERSAAND, wat pas vrygestel is. Hierdie goedvoel-popsnit, met ’n tagtigs-aanslag, is...

Perdekrag: Episode 8

Perdekrag: Episode 8

Dié is Perdekrag, ons splinternuwe motorprogram, in Afrikaans! Brendon van Maroela Media en Jeanette van Wiele2Wiele is ons mede-aanbieders en ons sal ons bes doen om vir julle ’n fantastiese program te bring. Daar is 10 episodes beplan vir 2021. In die eerste reeks...

Geloftefees: Donderdag, 16 Desember 2021 in Marysville, Victoria

Geloftefees: Donderdag, 16 Desember 2021 in Marysville, Victoria

Hiermee word u vriendelik uitgenooi na ʼn Geloftefees in Groter Melbourne, Victoria. Ons Geloftefees is om die Gelofte gestand te doen.  Program: Kort verootmoedigingsdiens.Aflegging van die Gelofte.Kort Gelofterede: Dr Dirk Herman, Hoof Uitvoerene Beampte,...

Perdekrag: Episode 7

Perdekrag: Episode 7

Dié is Perdekrag, ons splinternuwe motorprogram, in Afrikaans! Brendon van Maroela Media en Jeanette van Wiele2Wiele is ons mede-aanbieders en ons sal ons bes doen om vir julle ’n fantastiese program te bring. Daar is 10 episodes beplan vir 2021. In die eerste reeks...

Volg ons op

Oops! We could not locate your form.

Wêreldwyd se

Wêreldgids

Waar jy eg Suid-Afrikaanse inkopies kan doen in jou omgewing. Biltong, Ouma beskuit, blatjang, hulp met finansiering, immigrasie, Suid- Afrikaanse prokureurs, restaurante en nog meer, word gevind op die Wêreldgids van Suid-Afrikaanse besighede in die wye wêreld.

[show-map id='2']

Klik op ‘n land vir meer besonderhede

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Kersfees in die vreemde

Kersfees in die vreemde

Deur Rolien Hattingh Hierdie jaar is my sesde Kersfees hier in die suide van die Verenigde Koninkryk, in Engeland. Kersfeestyd is nou weer hier. Die meeste winkels het al vanaf einde Oktober begin versierings opsit en Kersfeesvoorraad uitgepak. Die mooiste mooi...

Lekker Suid-Afrikaanse Kersfeesnageregte

Lekker Suid-Afrikaanse Kersfeesnageregte

Maak nie saak waar in Suid-Afrika jy grootgeword het, of waar jy jouself nou bevind nie; as jy al ’n Kersete hier beleef het, het jy jou trommeldik geëet! Kersfeesnageregte is amper ’n gereg op sy eie, vandag deel ons so ’n paar gunstelinge en resepte om die huis so...

Kersfeesvieringe in Dubai

Kersfeesvieringe in Dubai

Deur Lorey Harfield Omdat ek sedert 1998 in Dubai woon, is die belewenis van Kersfees hier ’n mengelmoes van kulture teen die agtergrond van sonnige dae. Alhoewel ons in ’n stad met sterk Islamitiese wortels is, raak Dubai tydens Kersfees werklik op ’n unieke manier...

Unieke maniere hoe Kersfees in verskillende lande gevier word

Unieke maniere hoe Kersfees in verskillende lande gevier word

Deur Alize Scholtz Die woorddeel “kers” in Kersfees kom van die Griekse woord vir Christus, naamlik “Kristos”. Deur klankomruiling het “Kris-” in “Kers-” verander. Die woord Kersfees beteken dus eintlik Christusfees. Dit is ook waarom samestellings met “Kers-”...

Kersfees in Nederland

Kersfees in Nederland

Deur Jorietha Rabie In Nederland vier ons Sinterklaas op 5 Desember en dan Kersfees op 25 Desember. Dit is nie dieselfde viering nie en Sinterklaas vervang nie Kersvader nie.Ons gesin het besluit om die geleentheid te gebruik om die groot geskenke wat ons normaalweg...

Tinteltong Toekennings

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Wêreldwyd vriende

AfriForum TV

Jeugblad

Oor ons

Kontak ons

Wêreldgids

Teken in op ons nuusbrief

Wees die eerste om die jongste nuus en meer te ontvang!

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest