Tuis

Ouers se aanpassing by kinders wat emigreer

Deur dr. Douline Minnaar (Geestesgesondheidberader) Gewoonlik is daar met enige afskeid ’n hartseer ondertoon, ’n weemoedigheid wat nesskop. Maar as dit jou kinders is wat oorsee gaan, is dit ’n warboel van gevoelens. Jy voel bly vir hulle part, trots en opgewonde vir...

Doen só aansoek vir jou paspoort as jy in die buiteland is

Vir Suid-Afrikaners wat buite die land se grense woon en werk, is ’n paspoort ’n belangrike dokument wat nie net toegang tot internasionale reis verseker nie, maar ook ’n bewys van nasionaliteit en identiteit is. AfriForum Wêreldwyd ontvang baie navrae van...

Die drie kultuurervaringe wat jy nooit moet prysgee nie

Kultuur maak jou menswees ryker. As jy in Kanada of Nieu-Seeland woon is dit opwindend en noodsaaklik om jouself in die plaaslike kultuur te verdiep. Maar om jou eie kultuur ook te vier maak nie net jóú belewenis nie, maar ook die mense rondom jou s’n ryker. ’n Mens...

Afrikaanse hulpmiddels vir jou kind in die buiteland

Deur Alana Bailey Wêreldwyd verneem dikwels van ouers wat in die buiteland woon, maar steeds graag hulle kinders Afrikaans wil leer of vir studie in Afrikaans by Akademia, Sol-Tech, of ander instellings wil voorberei. Daar is allerlei hulpmiddels beskikbaar en ons...

AfriForum en die verhouding met emi- en remigrante

Deur Alana Bailey Migrasie is ’n verskynsel wat so oud soos die mensdom is. Dit word bewys deur argeologiese ontdekkings wêreldwyd wat aandui hoe daar letterlik duisende jare gelede al handel tussen streke en kontinente plaasgevind het. Die afgelope dekades het...

Waarom moet ek my moedertaal behou in die buiteland?

Deur Alana Bailey Indien ’n mens besluit om te emigreer, sal die sukses van hierdie stap afhang daarvan of jy in jou nuwe tuisland gaan aanpas. Dit sluit natuurlik ook in dat jy kultureel en taalkundig sal moet inskakel, maar dit beteken nie dat jy jou eie kultuur of...

Die emosionele koste om jou land te verlaat

Met die kollig op ekspat-depressie en wenke om dit te beveg Bygewerk deur Sue-Ann de Wet Om jou land te verlaat en in ’n nuwe land aan te pas, bring verskeie uitdagings mee: Jy moet jou familie en vriende agterlaat, afskeid neem van jou geboorteland, aanpas in ’n nuwe...

Vergrootglas op ekspat-depressie

Die belangrikheid van goeie geestesgesondheid is ’n onderwerp wat wêreldwyd meer en meer aandag kry – en ook verdien. Die stigmas oor toestande soos depressie en angsversteurings, asook die behandeling daarvan, is beslis nog nie iets van die verlede nie, maar daar is...

Wêreldwyd – AfriForum se tuiskomplek vir ons mense in die buiteland

Sedert die ontstaan van AfriForum, word hegte bande met Suid-Afrikaners in die buiteland gehou. AfriForum se Wêreldwyd-inisiatief is juis met dié doel geskep. Hierdie inisiatief is die ideale platform vir elke Suid-Afrikaner wat tans in die buiteland woon, maar graag...
Die jaar wat my lewe verander het!

Die jaar wat my lewe verander het!

Deur Clarice de Jonge Wanneer jy voel asof die wêreld te klein is vir jou en jy soveel meer betekenis aan jou lewe wil gee, is dit ’n teken om ’n groot wilsbesluit te neem en jou horisonne te verbreed. Aan die einde van 2021 het ek ’n gewaagde besluit geneem om my...

Kan Afrikaans in die buiteland floreer?

Kan Afrikaans in die buiteland floreer?

Lees hier waarom jy jou moedertaal moet behou en oor die voordele van tweetaligheid. Vir talle ekspats is die kwessie van twee- of meertaligheid ’n groot bron van kommer. Dit kan ook ’n groot uitdaging wees om klein of skoolgaande kinders in ’n omgewing met ’n nuwe...

Belangrike vrae voor en tydens emigrasie

Belangrike vrae voor en tydens emigrasie

Deur Alana Bailey In ’n vorige artikel, "Moenie vlieg sonder ’n vangnet nie", het AfriForum Wêreldwyd genoem dat dit nodig is om die emigrasieproses met groot omsigtigheid aan te pak. Ons verneem dikwels van gevalle waar mense in groot nood in die buiteland verkeer...

Onderneming in die Kollig: Braai Amsterdam

Onderneming in die Kollig: Braai Amsterdam

Hierdie week se kollig is op Braai Amsterdam in Nederland. Braai Amsterdam is gratis op Wêreldwyd se Wêreldgids gelys. AfriForum Wêreldwyd se Wêreldgids is waar Suid-Afrikaanse ondernemings van regoor die wêreld bymekaarkom om ’n gemeenskap te vorm. Op dié manier raak...

Afrikaans en tweetaligheid oor die grense heen

Afrikaans en tweetaligheid oor die grense heen

Deur Sue-Ann de Wet Die konsep van tweetaligheid – veral met Afrikaans as een van die tale – neem ’n interessante wending in die buiteland waar dit nie net ’n manier van kommunikasie is nie, maar ook ’n simbool van kulturele erfenis en identiteit. Met die beweging van...

Die merkwaardige Joachim von Dessin

Die merkwaardige Joachim von Dessin

Deur Alana Bailey Suid-Afrikaanse Biblioteekweek word van 15 tot 24 Maart 2024 gevier, maar wat is die geskiedenis van die oudste behoue biblioteekversameling in die land? Dit alles het begin by ’n man met die naam Joachim Nikolaus von Dessin. Hy is in 1704 in die...

Stemdae vir Suid-Afrikaners oorsee

Stemdae vir Suid-Afrikaners oorsee

Die stemdatums vir Suid-Afrikaners wat nie in Suid-Afrika woon nie is aangekondig! Stemdag in Suid-Afrika is op 29 Mei, en burgers buite Suid-Afrika het geleentheid om op óf 17 Mei, óf 18 Mei te kan stem, afhangend van die gasheerland se dominante godsdienstige en...

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Deur Suné van Heerden Maroela Media is ’n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela Media-gemeenskap wil wees....

Nasionale gesondheidsversekering (NGV)

Nasionale gesondheidsversekering (NGV)

Vul asseblief jou inligting hier in as jy bekommerd is oor die voorgestelde NGV-stelsel in Suid-Afrika. Vir meer inligting, klik hier: https://afriforum.co.za/wat-doen-ons-2/nasionale-gesondheidsversekering/

Stop Kuba-skenkings

Stop Kuba-skenkings

Die verhouding tussen die Kubaanse regering en die Suid-Afrikaanse ANC-beheerde regering kom neer op ’n bodemlose stortingsterrein vir belastinggeld. Die ANC-regering neem besluite om sy politieke agenda en verhoudings te bevoordeel en wat nie die beste belange van...

KINKELS en KEUSES 2: Die belaglike bak en brou bohaai

KINKELS en KEUSES 2: Die belaglike bak en brou bohaai

Deur De Wet Hugo Jason wil graag eendag 'n fyngebaksjef word. Hy en sy twee beste maats, Tando en Claudia, neem saam bakklasse en besluit om in te skryf vir ​Bohaai​! 'n bakkompetisie wat op TV uitgesaai word. Maar gaan Minette, Jason se grootste kompetisie, ook...

Met my honde – ’n merkwaardige leeservaring

Met my honde – ’n merkwaardige leeservaring

Alana Bailey Die boek, Met my honde, is ’n leeservaring wat geen hondeliefhebber mag misloop nie. Dit vertel die merkwaardige verhaal van Kobus Olivier en sy vier hondemaats, Tiekie, Jessie, Kaya en Ollie se lewe saam in Kijif wat uitloop op ’n lang en voortdurend...

Jo Black vir SLEGS EEN AAND in Amsterdam te sien 

Jo Black vir SLEGS EEN AAND in Amsterdam te sien 

Op eie bodem is die bebaarde sanger Jo Black bekend vir sy positiewe, opbouende musiek en die boodskap van hoop wat hy landwyd uitdra.  Dié gewilde rasperstemsanger, wat ook as televisieaanbieder en beskermheer van sy eie liefdadigheidsorganisasie optree, bring...

Die Standloper Radio 94.7 FM

Die Standloper Radio 94.7 FM

Die Strandloper Radio is ’n Afrikaanse radioprogram wat vanuit Geelong, Victoria in Australië op die senders van die gemeenskapsradiostasie 94.7 The Pulse uitsaai. Die Strandloper is in 2009 gestig. Een van ons hoogtepunte die afgelope jaar was dat ons ’n bykomende...

Volg ons op

Oops! We could not locate your form.

Wêreldwyd se

Wêreldgids

Waar jy eg Suid-Afrikaanse inkopies kan doen in jou omgewing. Biltong, Ouma beskuit, blatjang, hulp met finansiering, immigrasie, Suid- Afrikaanse prokureurs, restaurante en nog meer, word gevind op die Wêreldgids van Suid-Afrikaanse besighede in die wye wêreld.

[show-map id='2']

Klik op ‘n land vir meer besonderhede

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Wat mis Suid-Afrikaners in die buiteland die meeste?

Wat mis Suid-Afrikaners in die buiteland die meeste?

Soos jy nooit die reuk van ’n stofpad ná die reën sal vergeet nie, so het elke Suid-Afrikaner ervaringe gehad wat ’n mens nie anders kan as om te mis nie. Sê wat jy wil, Suid-Afrika is uniek. Daar is nie veel plekke in die wêreld waar jy oor soveel mooi vlaktes kan...

Onderneming in die Kollig: Ipixel web & graphic solutions

Onderneming in die Kollig: Ipixel web & graphic solutions

Hierdie week se kollig is op Ipixel web & graphic solutions in Nieu-Seeland. Ipixel web & graphic solutions is gratis op Wêreldwyd se Wêreldgids gelys. AfriForum Wêreldwyd se Wêreldgids is waar Suid-Afrikaanse ondernemings van regoor die wêreld bymekaarkom om...

Natuurhoekie – Groot ontdekking in die Karoo

Natuurhoekie – Groot ontdekking in die Karoo

Deur Alana Bailey Sommige mense vrees hulle, ander hou hulle as troeteldiere aan … hoe dit ook al sy, spinnekoppe bly merkwaardige kreature. Sover ons kon vasstel, is daar 71 spinnekopfamilies, 471 genera en meer as 2 000 spesies in Suid-Afrika bekend. Omdat hulle in...

’n Feesjaar vir Afrikaans – wees deel van die vieringe!

’n Feesjaar vir Afrikaans – wees deel van die vieringe!

Op 8 Mei 2025 sal dit presies ’n honderd jaar wees wat Afrikaans ’n amptelike taal in Suid-Afrika is. Om hierdie besondere mylpaal te herdenk, word ’n feesjaar beplan wat op 8 Mei vanjaar (2024) gaan begin. Ons wil jou graag nooi om deel van die vieringe te wees. Met...

’n Netwerk wat vir jou werk

’n Netwerk wat vir jou werk

Deur Sue-Ann de Wet Die belangrikheid van ’n ondersteunende netwerk kan nie onderskat word nie. Die bou van ’n netwerk in ’n nuwe land gaan oor meer as net sake doen of werk soek; dit gaan ook oor die skep van ’n ondersteuningsbasis wat jou kan help om die gevoel van...

Tinteltong Toekennings

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Wêreldwyd vriende

AfriForum TV

Jeugblad

Oor ons

Kontak ons

Wêreldgids

Teken in op ons nuusbrief

Wees die eerste om die jongste nuus en meer te ontvang!

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest