Tuis

Ouers se aanpassing by kinders wat emigreer

Deur dr. Douline Minnaar (Geestesgesondheidberader) Gewoonlik is daar met enige afskeid ’n hartseer ondertoon, ’n weemoedigheid wat nesskop. Maar as dit jou kinders is wat oorsee gaan, is dit ’n warboel van gevoelens. Jy voel bly vir hulle part, trots en opgewonde vir...

Doen só aansoek vir jou paspoort as jy in die buiteland is

Vir Suid-Afrikaners wat buite die land se grense woon en werk, is ’n paspoort ’n belangrike dokument wat nie net toegang tot internasionale reis verseker nie, maar ook ’n bewys van nasionaliteit en identiteit is. AfriForum Wêreldwyd ontvang baie navrae van...

Die drie kultuurervaringe wat jy nooit moet prysgee nie

Kultuur maak jou menswees ryker. As jy in Kanada of Nieu-Seeland woon is dit opwindend en noodsaaklik om jouself in die plaaslike kultuur te verdiep. Maar om jou eie kultuur ook te vier maak nie net jóú belewenis nie, maar ook die mense rondom jou s’n ryker. ’n Mens...

Afrikaanse hulpmiddels vir jou kind in die buiteland

Deur Alana Bailey Wêreldwyd verneem dikwels van ouers wat in die buiteland woon, maar steeds graag hulle kinders Afrikaans wil leer of vir studie in Afrikaans by Akademia, Sol-Tech, of ander instellings wil voorberei. Daar is allerlei hulpmiddels beskikbaar en ons...

AfriForum en die verhouding met emi- en remigrante

Deur Alana Bailey Migrasie is ’n verskynsel wat so oud soos die mensdom is. Dit word bewys deur argeologiese ontdekkings wêreldwyd wat aandui hoe daar letterlik duisende jare gelede al handel tussen streke en kontinente plaasgevind het. Die afgelope dekades het...

Waarom moet ek my moedertaal behou in die buiteland?

Deur Alana Bailey Indien ’n mens besluit om te emigreer, sal die sukses van hierdie stap afhang daarvan of jy in jou nuwe tuisland gaan aanpas. Dit sluit natuurlik ook in dat jy kultureel en taalkundig sal moet inskakel, maar dit beteken nie dat jy jou eie kultuur of...

Die emosionele koste om jou land te verlaat

Met die kollig op ekspat-depressie en wenke om dit te beveg Bygewerk deur Sue-Ann de Wet Om jou land te verlaat en in ’n nuwe land aan te pas, bring verskeie uitdagings mee: Jy moet jou familie en vriende agterlaat, afskeid neem van jou geboorteland, aanpas in ’n nuwe...

Vergrootglas op ekspat-depressie

Die belangrikheid van goeie geestesgesondheid is ’n onderwerp wat wêreldwyd meer en meer aandag kry – en ook verdien. Die stigmas oor toestande soos depressie en angsversteurings, asook die behandeling daarvan, is beslis nog nie iets van die verlede nie, maar daar is...

Wêreldwyd – AfriForum se tuiskomplek vir ons mense in die buiteland

Sedert die ontstaan van AfriForum, word hegte bande met Suid-Afrikaners in die buiteland gehou. AfriForum se Wêreldwyd-inisiatief is juis met dié doel geskep. Hierdie inisiatief is die ideale platform vir elke Suid-Afrikaner wat tans in die buiteland woon, maar graag...
Wat mis Suid-Afrikaners in die buiteland die meeste?

Wat mis Suid-Afrikaners in die buiteland die meeste?

Soos jy nooit die reuk van ’n stofpad ná die reën sal vergeet nie, so het elke Suid-Afrikaner ervaringe gehad wat ’n mens nie anders kan as om te mis nie. Sê wat jy wil, Suid-Afrika is uniek. Daar is nie veel plekke in die wêreld waar jy oor soveel mooi vlaktes kan...

Heimwee na die heimat – waarna verlang ons harte?

Heimwee na die heimat – waarna verlang ons harte?

Die HAT definieer heimwee as ’n “sterk verlange na jou tuiste”. Die woord heim wat in Duits “tuis” beteken, word gekombineer met “weë” – asof jy op paaie in jou gedagtes terugloop na jou tuiste toe. Dis besoeke aan plekke en herinneringe wat die verlange weer laat...

Vier jou Afrikaans-wees

Vier jou Afrikaans-wees

Deur Alize Scholtz Dit is nou hier waar jy kan besluit watter eienskappe en nalatenskap jy van vorige geslagte sal behou en koester sodat dit nie vir die volgende geslag verlore gaan nie. Dit klink bewonderenswaardig, maar hoe voer mens dit prakties uit? Afrikaans is...

Taal Tel 12: ’n Oase vir lesers op soek na ’n boek

Taal Tel 12: ’n Oase vir lesers op soek na ’n boek

Deur Alana Bailey Tydens ’n ontbyt met vriende by ’n restaurant in Pretoria, sien ek skielik die mooiste boekwinkel in ’n lowergroen tuin. Hoe kon ek verbyloop sonder om te kyk, te soek en te koop? Sedertdien duik die naam The Book Keeper oor en oor op...

Onderneming in die Kollig: Raging Bull Snacks

Onderneming in die Kollig: Raging Bull Snacks

Hierdie week se kollig is op Raging Bull Snacks in die Verenigde Koninkryk. Raging Bull Snacks is gratis op Wêreldwyd se Wêreldgids gelys. AfriForum Wêreldwyd se Wêreldgids is waar Suid-Afrikaanse ondernemings van regoor die wêreld bymekaarkom om ’n gemeenskap te...

Uit en tuis: ’n e-pos uit Bishkek, Kyrgyzstan

Uit en tuis: ’n e-pos uit Bishkek, Kyrgyzstan

Uit en tuis is die rubriek waar ons gesels met mense wat in die buiteland woon, of wat daar gewoon en gewerk het en weer terug is in Suid-Afrika. Ons verneem graag van enigeen wat hulle belewenisse met ons wil deel. Vandeesweek gesels ons met Carmen Prinsloo Ebersohn,...

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Deur Suné van Heerden Maroela Media is ’n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela Media-gemeenskap wil wees....

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Deur Suné van Heerden Maroela Media is ’n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela Media-gemeenskap wil wees....

Erfenisdag 2023: Ken jou geskiedenis of word ’n slagoffer van onkunde

Erfenisdag 2023: Ken jou geskiedenis of word ’n slagoffer van onkunde

Deur Alana Bailey Met Erfenisdag wat pas verby is, is dit gepas om weer voorraadopname te neem oor hoeveel ons werklik van die verlede weet. Met rofweg net twee uit elke tien laerskoolkinders in die land wat met begrip kan lees, is die kommerwekkende waarheid dat baie...

Gemeenskappe moet self verantwoordelikheid neem vir hul erfenis

Gemeenskappe moet self verantwoordelikheid neem vir hul erfenis

Op Erfenisdag is AfriForum se boodskap dat gemeenskappe self verantwoordelikheid moet neem vir die bewaring en bevordering van hulle erfenis. Volgens Alana Bailey, AfriForum se hoof van Kultuursake, is die bewaring van erfenis nie ’n luukse nie, maar ’n...

Augustus se snuffelrak vir die jongspan

Augustus se snuffelrak vir die jongspan

Hiermee die nuutste leesgenot vir die jongspan: ’n Saak van lewe of dood Zander mis sy sussie. En daarmee saam voel dit vir hom asof hy besig is om sy ouers ook te verloor. Maar gelukkig is daar genoeg om sy aandag van dinge by die huis af te lei. Hy en sy pêlle,...

Vrolike kinderboek uitgegee om fonds te versterk

Vrolike kinderboek uitgegee om fonds te versterk

As daar nou een ding is wat uiters belangrik is as dit kom by opvoeding, is dit om van jongs af ‘n liefde vir lees te kweek by kinders.  Dus, kan ‘n kind se boekrak nooit té vol wees nie.  Daarom was dit ‘n sinvolle projek om aan te pak toe Malan Uitgewers...

Natuurhoekie – Swartwitpense

Natuurhoekie – Swartwitpense

Kastaiingbruin tot donkerbruin swartwitpenskoeie en jongelinge (Hippotragus niger) wei by die Silolweni-rivier, suid van die Tshokwane-piekniekplek in die Nasionale Krugerwildtuin. Die dominante koei terroriseer die ander met haar lang horings tot hamerkoppe (Scopus...

Mosselbaai se ryk erfenis

Mosselbaai se ryk erfenis

deur Alana Bailey ’n Betreklik nuwe toerisme-trekpleister in Mosselbaai is The Town’s House in Markstraat, met ’n pragtige uitsig oor die hawe en baai. Hierdie sandsteengebou is in 1879 opgerig en het destyds die munisipale kantore, raadsaal en die markmeester se...

Volg ons op

Oops! We could not locate your form.

Wêreldwyd se

Wêreldgids

Waar jy eg Suid-Afrikaanse inkopies kan doen in jou omgewing. Biltong, Ouma beskuit, blatjang, hulp met finansiering, immigrasie, Suid- Afrikaanse prokureurs, restaurante en nog meer, word gevind op die Wêreldgids van Suid-Afrikaanse besighede in die wye wêreld.

[show-map id='2']

Klik op ‘n land vir meer besonderhede

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Huisbouavonture in Nederland

Huisbouavonture in Nederland

Deur Alecia Odendaal Toe ek verlede jaar vir AfriForum Wêreldwyd geskryf het, was ons huis toe onder die stof, oë die meeste dae rooi gehuil (myne, nie my man s’n nie) oor ’n kamer wat nog in wording was terwyl my maag net elke dag groter geword het! Die goeie nuus is...

Onderneming in die Kollig: Boekwurm

Onderneming in die Kollig: Boekwurm

Hierdie week se kollig is op Boekwurm. Boekwurm is gratis op Wêreldwyd se Wêreldgids gelys. AfriForum Wêreldwyd se Wêreldgids is waar Suid-Afrikaanse ondernemings van regoor die wêreld bymekaarkom om ’n gemeenskap te vorm. Op dié manier raak hulle...

Stop Kuba-skenkings

Stop Kuba-skenkings

Die verhouding tussen die Kubaanse regering en die Suid-Afrikaanse ANC-beheerde regering kom neer op ’n bodemlose stortingsterrein vir belastinggeld. Die ANC-regering neem besluite om sy politieke agenda en verhoudings te bevoordeel en wat nie die beste belange van...

Vasbyt Vyf: Die ontvoering

Vasbyt Vyf: Die ontvoering

Deur Eleanor Lombard Toe Jaco per ongeluk sy rugbybal oor die kwaai buurman se muur skop, het hy nie ’n idee gehad in watter gemors dit hom gaan laat beland nie. Saam met Handré, sy beste vriend, probeer hy die bal terugkry – net om te ontdek die buurman hou twee...

Natuurhoekie – Rooiborsies en janfrederikke

Natuurhoekie – Rooiborsies en janfrederikke

Deur Alana Bailey In die dae toe ons nog Kerskaarte vir mekaar gepos het (en die Suid-Afrikaanse Poskantoor nog afgelewer het), was prentjies van rooiborsies nie ’n onbekende gesig nie. ’n Artikel beskryf hulle as klein voëltjies met groot persoonlikhede. Plaaslik is...

Tinteltong Toekennings

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Wêreldwyd vriende

AfriForum TV

Jeugblad

Oor ons

Kontak ons

Wêreldgids

Teken in op ons nuusbrief

Wees die eerste om die jongste nuus en meer te ontvang!

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest