Tuis

Belangrike verkiesingsnuus: Meer stempunte vir Suid-Afrikaners in die buiteland

Die Demokratiese Alliansie (DA) het ’n belangrike saak in die Verkiesingshof gewen in die stryd vir meer stemlokale in die buiteland in 2024 se algemene verkiesing. Die hof het bevestig dat Suid-Afrikaanse erekonsulate wel kwalifiseer as konsulate soos per artikel 33...

Stemdae vir Suid-Afrikaners oorsee

Die stemdatums vir Suid-Afrikaners wat nie in Suid-Afrika woon nie is aangekondig! Stemdag in Suid-Afrika is op 29 Mei, en burgers buite Suid-Afrika het geleentheid om op óf 17 Mei, óf 18 Mei te kan stem, afhangend van die gasheerland se dominante godsdienstige en...

Ouers se aanpassing by kinders wat emigreer

Deur dr. Douline Minnaar (Geestesgesondheidberader) Gewoonlik is daar met enige afskeid ’n hartseer ondertoon, ’n weemoedigheid wat nesskop. Maar as dit jou kinders is wat oorsee gaan, is dit ’n warboel van gevoelens. Jy voel bly vir hulle part, trots en opgewonde vir...

Doen só aansoek vir jou paspoort as jy in die buiteland is

Vir Suid-Afrikaners wat buite die land se grense woon en werk, is ’n paspoort ’n belangrike dokument wat nie net toegang tot internasionale reis verseker nie, maar ook ’n bewys van nasionaliteit en identiteit is. AfriForum Wêreldwyd ontvang baie navrae van...

Neem kennis van gemerkte belastingopgawes, selfs al is jy ’n nie-inwoner

Deur Amanda Visser Daar is ’n merkbare toename in die aantal Suid-Afrikaners wat in die buiteland woon wat die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) se aandag trek omdat hulle nie belastingopgawes indien nie. Die SAID het vir hulle briewe gestuur om hulle in te lig dat...

Uit en tuis: ’n e-pos uit Swede

Uit en tuis is ’n rubriek waar ons met mense gesels wat tans in die buiteland woon, of wat daar gewoon en gewerk het. Vandeesweek gesels ons met Lize-Mari wat in Swede woon. Hallo, Lize-Mari. Van waar in Suid-Afrika is jy en waarom het jy besluit om in Swede te gaan...

ʼn Padkaart vir jou geestesgesondheid

Deur Derika de Villiers Om oor geestesgesondheid te praat is nog steeds ’n uitdagende aktiwiteit vir baie mense. Ons het in ’n kultuur grootgeword in Suid-Afrika waar jy “gesien en nie gehoor moes word nie”, of “jou sokkies moet optrek” en jou “trane moet sluk”. Die...

Die drie kultuurervaringe wat jy nooit moet prysgee nie

Kultuur maak jou menswees ryker. As jy in Kanada of Nieu-Seeland woon is dit opwindend en noodsaaklik om jouself in die plaaslike kultuur te verdiep. Maar om jou eie kultuur ook te vier maak nie net jóú belewenis nie, maar ook die mense rondom jou s’n ryker. ’n Mens...

Afrikaanse hulpmiddels vir jou kind in die buiteland

Deur Alana Bailey Wêreldwyd verneem dikwels van ouers wat in die buiteland woon, maar steeds graag hulle kinders Afrikaans wil leer of vir studie in Afrikaans by Akademia, Sol-Tech, of ander instellings wil voorberei. Daar is allerlei hulpmiddels beskikbaar en ons...

AfriForum en die verhouding met emi- en remigrante

Deur Alana Bailey Migrasie is ’n verskynsel wat so oud soos die mensdom is. Dit word bewys deur argeologiese ontdekkings wêreldwyd wat aandui hoe daar letterlik duisende jare gelede al handel tussen streke en kontinente plaasgevind het. Die afgelope dekades het...
Afrikaans en tweetaligheid oor die grense heen

Afrikaans en tweetaligheid oor die grense heen

Deur Sue-Ann de Wet Die konsep van tweetaligheid – veral met Afrikaans as een van die tale – neem ’n interessante wending in die buiteland waar dit nie net ’n manier van kommunikasie is nie, maar ook ’n simbool van kulturele erfenis en identiteit. Met die beweging van...

Die groot storie van die Groot Gat

Die groot storie van die Groot Gat

Deur Ilze Nieuwoudt Die naam Colesberg-koppie beteken moontlik vir die meeste van Suid-Afrikaners vandag nie veel nie, maar sê net “die Groot Gat” en almal weet dadelik waarvan jy praat. Hierdie plek is veel meer as net ʼn gat in die aarde. Kimberley en die gat het ʼn...

Uit en tuis: ’n e-pos uit Kelowna

Uit en tuis: ’n e-pos uit Kelowna

Uit en tuis is ’n rubriek waar ons met mense gesels wat tans in die buiteland woon, of wat daar gewoon en gewerk het. Vandeesweek gesels ons met Francois Nortje wat in Kelowna, Kanada woon. Hallo Francois, van waar in Suid-Afrika is julle en waarom het julle besluit...

Reis visumvry hierheen

Reis visumvry hierheen

Deur Alize Scholtz ’n Visum word deur ’n land toegestaan aan ’n buitelander wat hulle toelaat om sy grondgebied binne te gaan, binne te bly of te verlaat. Die woord ‘visa’ is afgelei van Latyns charta visa, wat vertaal kon word as “geverifieerde papier” of meer...

Onderneming in die Kollig: Bellissima Skin and Beauty

Onderneming in die Kollig: Bellissima Skin and Beauty

Dié week se kollig val op Bellissima Skin and Beauty in Australië. Bellissima Skin and Beauty is gratis op Wêreldwyd se Wêreldgids gelys. Dié gids stel mense in staat om Suid-Afrikaanse ondernemings in die buiteland te ondersteun wat ’n produk of diens in Afrikaans...

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Deur Suné van Heerden Maroela Media is ’n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela Media-gemeenskap wil wees....

Belangrike vrae voor en tydens emigrasie

Belangrike vrae voor en tydens emigrasie

Deur Alana Bailey In ’n vorige artikel, Moenie vlieg sonder ’n vangnet nie, het AfriForum Wêreldwyd genoem dat dit nodig is om die emigrasieproses met groot omsigtigheid aan te pak. Ons verneem dikwels van gevalle waar mense in groot nood in die buiteland verkeer...

Die noodsaaklikheid van ’n behoorlike testament vir wêreldburgers

Die noodsaaklikheid van ’n behoorlike testament vir wêreldburgers

Deur Amanda Visser Suid-Afrikaners word toenemend wêreldburgers met bates en familielede wat oor verskeie jurisdiksies versprei is. Dit maak ’n behoorlik opgestelde testament noodsaaklik om te verseker dat die testateur se wense uitgevoer kan word sonder om die boedel...

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Deur Suné van Heerden Maroela Media is ’n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela Media-gemeenskap wil wees....

AfriForum dien kommentaar in teen katastrofiese NGV-wetsontwerp

AfriForum dien kommentaar in teen katastrofiese NGV-wetsontwerp

Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag geskrewe kommentaar by die Nasionale Raad van Provinsies (NRP) ingedien om die voorgestelde Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) wetsontwerp te verwerp. Die oorspronklike afsnydatum vir publieke kommentaar is verleng...

Die Sproetebessies en die skedel in die spookmis

Die Sproetebessies en die skedel in die spookmis

Deur Troula Goosen Die Sproetebessies spaar vir ‘n reis na Italië en kry vakansiewerk op Spookkuil, ’n gasteplaas in Bobbejaanskloof. Milan, Andante en Nova het gemengde gevoelens oor hulle akkommodasie, ’n boomhuis naby die kuil wat aan die plaas sy naam gegee het en...

Leesgenot: Die bok wat sy spring verloor het

Leesgenot: Die bok wat sy spring verloor het

Wat is ’n springbok sonder sy spring? Net ’n … bok?Wanneer arme Springbok sy spring verloor, moet sy vriende hom help om dit weer op te spoor – met skreeusnaakse gevolge. ’n Humoristiese en treffende storie oor dit wat jou spesiaal maak, en die krag van vriendskap....

Binnekort beskikbaar by Kraal Uitgewers: So is onse mense

Binnekort beskikbaar by Kraal Uitgewers: So is onse mense

So is onse mense is J.C. Steyn se laaste bundel. Dit bevat ’n versameling “herbesoeke” oor geskiedkundige onderwerpe, outobiografiese grepe en rubrieke waarin sy meesterlike talent as prosaskrywer en navorser ten toon gestel word. Steyn stel lesers onder meer weer...

Leesgenot: LAPA se herfs-uitverkoping

Leesgenot: LAPA se herfs-uitverkoping

PROMOSIE ARTIKEL By LAPA vind jy kwaliteit, waarde vir geld en ‘n verskeidenheid boeke vir elke smaak en ouderdom. Kry die perfekte boeke vir die kleinspan hier. Geniet 40% afslag op jou gunstelingboeke tydens hul Herfs-uitverkoping! Weg (e-boek) Terwyl haar ouers...

Leesgenot vir die jongspan: Herfs-uitverkoping

Leesgenot vir die jongspan: Herfs-uitverkoping

PROMOSIE ARTIKEL By LAPA vind jy kwaliteit, waarde vir geld en 'n verskeidenheid boeke vir elke smaak en ouderdom. Kry die perfekte boeke vir die kleinspan hier. Geniet 40% afslag op jou gunstelingkinderboeke tydens hul Herfs-uitverkoping! My groot lofkleuterbybel 2...

Volg ons op

Oops! We could not locate your form.

Wêreldwyd se

Wêreldgids

Waar jy eg Suid-Afrikaanse inkopies kan doen in jou omgewing. Biltong, Ouma beskuit, blatjang, hulp met finansiering, immigrasie, Suid- Afrikaanse prokureurs, restaurante en nog meer, word gevind op die Wêreldgids van Suid-Afrikaanse besighede in die wye wêreld.

[show-map id='2']

Klik op ‘n land vir meer besonderhede

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Spoegwolf gaan Australië en Nieu-Seeland rock in eksklusiewe konserte

Spoegwolf gaan Australië en Nieu-Seeland rock in eksklusiewe konserte

Spoegwolf, die gewilde Afrikaanse rockgroep, betree met groot opwinding weer die internasionale verhoog met ’n reeks konserte in Australië en Nieu-Seeland. Afrikaanse musiekliefhebbers in Nieu-Seeland en Australië kan uitsien na ’n onvergeetlike ervaring wanneer...

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Deur Suné van Heerden Maroela Media is ’n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela Media-gemeenskap wil wees....

Dia stap die primitiewe Weg van Sint Jakobus vir haar 50ste

Dia stap die primitiewe Weg van Sint Jakobus vir haar 50ste

Pieter de Lange skryf: Ek wil jou graag voorstel aan ’n inspirerende vrou van Sandton, Johannesburg – Dia Coetzee Carstens, wat nie net mooi en slim is nie, maar ook dodelik. Sy het ’n derde Dan in Taekwondo. Sy is ook ’n Taekwondo-wêreldkampioen met twee medaljes op...

Uit en tuis: ’n e-pos uit Bury St Edmunds

Uit en tuis: ’n e-pos uit Bury St Edmunds

Uit en tuis is die rubriek waarin ons gesels met mense wat in die buiteland woon, of wat daar gewoon en gewerk het, maar weer terug is in Suid-Afrika. Ons hoor graag van enigeen wat hul belewenisse met ons wil deel. Vandeesweek gesels ons met Marcel de Beer, wat...

Doen só aansoek vir jou paspoort as jy in die buiteland is

Doen só aansoek vir jou paspoort as jy in die buiteland is

Vir Suid-Afrikaners wat buite die land se grense woon en werk, is ’n paspoort ’n belangrike dokument wat nie net toegang tot internasionale reis verseker nie, maar ook ’n bewys van nasionaliteit en identiteit is. AfriForum Wêreldwyd ontvang baie navrae van...

Tinteltong Toekennings

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Wêreldwyd vriende

AfriForum TV

Jeugblad

Oor ons

Kontak ons

Wêreldgids

Teken in op ons nuusbrief

Wees die eerste om die jongste nuus en meer te ontvang!

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest