Tuis

Stemdae vir Suid-Afrikaners in die buiteland

Die stemdatums vir Suid-Afrikaners wat nie in Suid-Afrika woon nie is aangekondig! Stemdag in Suid-Afrika is op 29 Mei, en burgers buite Suid-Afrika het geleentheid om op óf 17 Mei óf 18 Mei te kan stem, afhangend van die gasheerland se dominante godsdienstige en...

Ouers se aanpassing by kinders wat emigreer

Deur dr. Douline Minnaar (Geestesgesondheidberader) Gewoonlik is daar met enige afskeid ’n hartseer ondertoon, ’n weemoedigheid wat nesskop. Maar as dit jou kinders is wat oorsee gaan, is dit ’n warboel van gevoelens. Jy voel bly vir hulle part, trots en opgewonde vir...

Doen só aansoek vir jou paspoort as jy in die buiteland is

Vir Suid-Afrikaners wat buite die land se grense woon en werk, is ’n paspoort ’n belangrike dokument wat nie net toegang tot internasionale reis verseker nie, maar ook ’n bewys van nasionaliteit en identiteit is. AfriForum Wêreldwyd ontvang baie navrae van...

Neem kennis van gemerkte belastingopgawes, selfs al is jy ’n nie-inwoner

Deur Amanda Visser Daar is ’n merkbare toename in die aantal Suid-Afrikaners wat in die buiteland woon wat die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) se aandag trek omdat hulle nie belastingopgawes indien nie. Die SAID het vir hulle briewe gestuur om hulle in te lig dat...

Uit en tuis: ’n e-pos uit Swede

Uit en tuis is ’n rubriek waar ons met mense gesels wat tans in die buiteland woon, of wat daar gewoon en gewerk het. Vandeesweek gesels ons met Lize-Mari wat in Swede woon. Hallo, Lize-Mari. Van waar in Suid-Afrika is jy en waarom het jy besluit om in Swede te gaan...

ʼn Padkaart vir jou geestesgesondheid

Deur Derika de Villiers Om oor geestesgesondheid te praat is nog steeds ’n uitdagende aktiwiteit vir baie mense. Ons het in ’n kultuur grootgeword in Suid-Afrika waar jy “gesien en nie gehoor moes word nie”, of “jou sokkies moet optrek” en jou “trane moet sluk”. Die...

Die drie kultuurervaringe wat jy nooit moet prysgee nie

Kultuur maak jou menswees ryker. As jy in Kanada of Nieu-Seeland woon is dit opwindend en noodsaaklik om jouself in die plaaslike kultuur te verdiep. Maar om jou eie kultuur ook te vier maak nie net jóú belewenis nie, maar ook die mense rondom jou s’n ryker. ’n Mens...

Afrikaanse hulpmiddels vir jou kind in die buiteland

Deur Alana Bailey Wêreldwyd verneem dikwels van ouers wat in die buiteland woon, maar steeds graag hulle kinders Afrikaans wil leer of vir studie in Afrikaans by Akademia, Sol-Tech, of ander instellings wil voorberei. Daar is allerlei hulpmiddels beskikbaar en ons...

AfriForum en die verhouding met emi- en remigrante

Deur Alana Bailey Migrasie is ’n verskynsel wat so oud soos die mensdom is. Dit word bewys deur argeologiese ontdekkings wêreldwyd wat aandui hoe daar letterlik duisende jare gelede al handel tussen streke en kontinente plaasgevind het. Die afgelope dekades het...

Raad vir Suid-Afrikaanse burgers wat in die buiteland reis

Wees voorbereid en doen navorsing oor jou bestemming. Wanneer jy na die buiteland reis, moet jy tyd neem om die nodige navorsing te doen oor die finansiële, politieke, kulturele en ekonomiese omgewing van jou voorgenome bestemming. Die Departement van Internasionale...
Onderneming in die Kollig: AanTafelThuis

Onderneming in die Kollig: AanTafelThuis

Hierdie week se kollig is op AanTafelThuis. AanTafelThuis is gratis op Wêreldwyd se Wêreldgids gelys. AfriForum Wêreldwyd se Wêreldgids is waar Suid-Afrikaanse ondernemings van regoor die wêreld bymekaarkom om ’n gemeenskap te vorm. Op dié manier...

Uit en tuis: ’n e-pos uit Vancouver, Kanada

Uit en tuis: ’n e-pos uit Vancouver, Kanada

Uit en tuis is ’n rubriek waar ons met mense gesels wat tans in die buiteland woon, of wat daar gewoon en gewerk het. Vandeesweek gesels ons met Cathy Kotzé wat in Nanaimo op Vancouver Eiland, Kanada woon. Hallo, Cathy. Van waar in Suid-Afrika is julle en waarom het...

Taal Tel 7 – Diens in die twaalfde amptelike taal

Taal Tel 7 – Diens in die twaalfde amptelike taal

Deur Alana Bailey Op 19 Julie 2023 het pres. Cyril Ramaphosa Suid-Afrikaanse Gebaretaal tot ’n amptelike taal van die land bekragtig. Dit het ’n einde gebring aan die jarelange vertoë van aktiviste uit die gehoorgestremde gemeenskappe van die land dat hulle taalregte...

Die lewe in Engeland: Deel 2

Die lewe in Engeland: Deel 2

Deur Maxie Heppell Nee kyk, bestuur aan dieselfde kant van die pad is een ding, maar om sommer aan te neem al die ander verkeersreëls in Engeland is dieselfde as waaraan jy gewoond is, is moeilikheid soek. Ek het reeds vertel van my lastige £60 (R1 200) boetetjie...

Onderneming in die Kollig: The Braai Drum Company

Onderneming in die Kollig: The Braai Drum Company

Daar is niks wat by die geurige rook van ’n Suid-Afrikaanse braai kom nie. Dié week se kollig val op The Braai Drum Company wat dit vir ons mense in Dubai moontlik maak om die braaitradisie voort te sit. Braaidag is om die draai en ons wil dit graag vir al ons...

Eerste Afrikaanse Bybelvertaling negentig jaar gelede bekendgestel

Eerste Afrikaanse Bybelvertaling negentig jaar gelede bekendgestel

Deur Alana Bailey Op 14 Augustus herdenk ons jaarliks Afrikaanse Taaldag, met verwysing na die stigting van die Genootskap vir Regte Afrikaners (GRA) in 1875. Die GRA se strewe was om Afrikaans tot volwaardige gebruikstaal op alle vlakke te ontwikkel, maar agter...

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Deur Suné van Heerden Maroela Media is ’n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela Media-gemeenskap wil wees....

Akademia-student werk en studeer vanuit Europa

Akademia-student werk en studeer vanuit Europa

Alida Jacobs is ʼn trotse Fontie wat via die e-leeropsie vanuit verskeie lande by Akademia studeer. Alida Jacobs, ’n 21-jarige student, studeer tans vir die graad BCom (Ondernemingsbestuur) deur middel van die nauurse afstandsmodel by Akademia. Sy het in Bloemfontein...

Die potte gaan prut by BAK se potjiekoskompetisie 2023

Die potte gaan prut by BAK se potjiekoskompetisie 2023

Die Brisbane Afrikaanse Kerk (BAK) se jaarlikse potjiekoskompetisie vind op 27 Mei 2023 plaas. Is jy dalk ’n bobaaspotjiekosmaker of hou jy net daarvan om lekker om die potte te kuier? Dan is hierdie geleentheid vir jou! Ons is op soek na mense om potte in te skryf....

Ontdek dié Suid-Afrikaanse argitektoniese meesterstukke

Ontdek dié Suid-Afrikaanse argitektoniese meesterstukke

Die NG Kerk: Ons erfenis is saamgestel deur Philippe Menache en Helmut Wolff, twee liefhebbers en bewonderaars van die unieke en uitsonderlike argitektuur van NG kerkgeboue in Suid-Afrika. Nagenoeg 130 kerke is in hierdie bundel saamgevat – sommige in mindere  en...

Natuurhoekie – ’n Seekoei by die brug oor die Olifantsrivier

Natuurhoekie – ’n Seekoei by die brug oor die Olifantsrivier

’n Seekoei wei by die brug oor die Olifantsrivier in die Nasionale Krugerwildtuin. Seekoeie is die tweede grootste landdiere op aarde naas olifante. Bulle kan tot 3 200 kilogram weeg. Die meeste van die tyd wei hulle snags en hulle kan tot 35 kilogram plantmateriaal...

ʼn Opwindende Oktober wat wag

ʼn Opwindende Oktober wat wag

Die mooiste, mooiste maand! Dit is die maand Oktober, die mooiste, mooiste maand. Dan is die dag so helder, so groen is elke aand, So blou en sonder wolke, die hemel heerlik bo, met boeke op jul skote, en sterre in jul oë! Vir die kleinspan Ons het twee lieflike...

Volg ons op

Oops! We could not locate your form.

Wêreldwyd se

Wêreldgids

Waar jy eg Suid-Afrikaanse inkopies kan doen in jou omgewing. Biltong, Ouma beskuit, blatjang, hulp met finansiering, immigrasie, Suid- Afrikaanse prokureurs, restaurante en nog meer, word gevind op die Wêreldgids van Suid-Afrikaanse besighede in die wye wêreld.

[show-map id='2']

Klik op ‘n land vir meer besonderhede

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Uit en tuis: ’n e-pos uit Swede

Uit en tuis: ’n e-pos uit Swede

Uit en tuis is ’n rubriek waar ons met mense gesels wat tans in die buiteland woon, of wat daar gewoon en gewerk het. Vandeesweek gesels ons met Lize-Mari wat in Swede woon. Hallo, Lize-Mari. Van waar in Suid-Afrika is jy en waarom het jy besluit om in Swede te gaan...

Hoe vier jy Kersfees in die buiteland?

Hoe vier jy Kersfees in die buiteland?

AfriForum Wêreldwyd wil Kersfees vanjaar onvergeetlik maak. Kersfees is om die draai en ons wil soos die vorige jare by jou hoor hoe dit gevier word in die land waar jy jouself bevind. Is daar interessante Kersgewoontes en -tradisies?Geniet jy steeds ’n tradisionele...

Natuurhoekie – Nuwe pelargoniumspesie ontdek

Natuurhoekie – Nuwe pelargoniumspesie ontdek

Deur Alana Bailey Dit gebeur nie elke dag dat ’n nuwe dier- of plantspesie ontdek word nie. In Suid-Afrika met ons groot verskeidenheid fauna en flora, is dit egter nie ongekend dat so ’n ontdekking aangekondig word nie. Vandeesmaand was weer die geval toe...

Reisversekering: ’n moet-hê as jy die wêreld wil sien

Reisversekering: ’n moet-hê as jy die wêreld wil sien

Wanneer jy ’n reis beplan, is noodsaaklikhede seker die belangrikste om in te pak. Behalwe vir klere, selfoonlaaiers en toiletware is ’n goeie reisversekeringsplan ’n moet-hê as jy die wêreld wil sien! ’n Reisversekeringsplan dek die risiko van onverwagte situasies...

Tinteltong Toekennings

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Wêreldwyd vriende

AfriForum TV

Jeugblad

Oor ons

Kontak ons

Wêreldgids

Teken in op ons nuusbrief

Wees die eerste om die jongste nuus en meer te ontvang!

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest